Stellenbosch Universiteitskoor
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 6 Mei om 20h00 en Sondag 7 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Shadows and Wings) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in [...]
US Jazzorkes
Die Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band het reeds ‘n wye reputasie by gehore opgebou met hulle energieke programme, waarvan die mees onlangse een met kunstenaars soos Judith Sephuma, Gloria Bosman en Timothy Moloi tydens die 2017 Woordfees-konsert by Spier. Op Vrydag, 12 Mei om 20h00, tree hulle op in die Endlersaal op Stellenbosch, [...]
Schola Cantorum o.l.v. Martin Berger
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks stel graag die Departement Musiek se akademiese kamerkoor, die Schola Cantorum voor op Sondag 14 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Hierdie koor, wat in die lewe geroep is vir die uitsluitlike doel as instrument vir studente in koorleiding, het reeds internasionale aandag getrek. Die koor staan onder die leiding van Martin [...]
Beethoven Strykkwartetprojek
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks is die gasheer vir die Beethoven Strykkwartetprojek op Vrydag 19 Mei om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Vir dié projek, stel die kwartet, met David Juritz (eerste viool), Suzanne Martens (tweede viool), Karin Gaertner (altviool) en Peter Martens (tjello) hull ten doel om al Beethoven se strykkwartette uit te voer. Die primêre [...]
KEMUS
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch se plaaslike Kommitee vir Eietydse Musiek (KEMUS), is die gasheer vir ‘n spesiale konsert in die Endler Konsertreeks. Die konsert met die titel Offenders word aangebied deur die komponis-direkteur Nina Ghayem, ‘n Iranese doktorale student in Komposisie aan die Konservatorium. Sy is reeds sedert 2004 aktief as pianis, [...]
KOMPOS
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag die KOMPOS-kamermusiekkonsert op Saterdag 3 Junie om 20h00 in die Endlersaal. KOMPOS is ‘n departmentele organisasie wat dit ten doel het om werke van studentekomposisies aan die Musiekdepartment van die Universitiet van Stellenbosch bekend te stel. Sulke uitvoerings word vir elke semester beplan. Die program – onder die titel “Et [...]
Lukas Vondracek (klavier) Wenner van 2016 Queen Elizabeth Piano Competition
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks se Prestige-reeks bied met trots die pianis Lukas Vondracek aan. Hy was die 2016-wenner van die Koningin Elisabeth Klavierkompetisie. Vondráček is die seun van twee professionele pianiste wat sy uitsonderlike talent reeds as tweejarige raakgesien het. Sy eerste openbare optrede was reeds op vierjarige ouderdom, en sy debuut in 2002 met die Tsjeggiese [...]
Rising Stars Visser Liebenberg (klarinet), Ane van Staden (viool), Misha Melck (klavier)
Die Endler Konsertreeks gee op Sondag 18 Junie om 16h30 aan opkomende Suid-Afrikaanse kunstenaars Ané van Staden (viool), Visser Liebenberg (klarinet), en Misha Melck (klavier) ‘n verdiende uitvoeringsgeleentheid in die Endlersaal. Die ensemble se “Contrast Project” is ‘n konsert met kamermusiek van Khatsjaturjan, Milhaud, Bartók en Strawinski. Hierdie ensemble-werke dateer uit die 1930s, en is [...]
Amptelike Opening van Decoda Instituut in SA
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks in samewerking met die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is die gashere met die amptelike opening van die DISA - DECODA Instituut (Suid-Afrika), op Saterda 24 Junie om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. DECODA is die geaffilieerde ensemble van die Carnegie Hall, daardie ikoniese musiekruimte in die hart van New York. Die DECODA-ensemble het [...]
STELLENBOSCH INTERNASIONALE KAMERMUSIEKFEES
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie veertiende Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) vind vanaf 30 Junie tot 9 Julie by die Stellenbosch Konservatorium plaas. Die Konservatorium is die tuiste van die Departement Musiek aan die Universiteit van Stellenbosch en die SIKMF is beslis een van hulle mees hoogaangeskrewe projekte – ’n projek van hoop, wêreldklasonderrig en -uitvoerings, en diversiteit. Vir die [...]