Fidelio Trio

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Fidelio Trio se optrede in die Endlersaal vorm deel van die Endler Konsertreeks se Prestige-reeks. Dit vind plaas op Saterdag 26 Augustus om 20h00. The Fidelio Trio se repertorium strek besonder wyd. Dié Londense trio bestaan uit die Ierse musici Darragh Morgan (viool), Mary Dullea (klavier) en Adi Tal (tjello). Hierdie kandidate vir die [...]

R100 – R140

Universiteit Stellenbosch Kamerkoor

Stellenbosch Universiteit se Kamerkoor, onder leiding van Martin Berger, het pas teruggekeer van die Internasionale Jeug- en Kinderkoorfees in in Hong Kong, waar hulle op spesiale uitnodiging tussen 17 en 22 Julie 2017 sal wees. Die Kamerkoor is in 2014 gestig as ‘n geïntegreerde deel van die Musiekdepartement, en bestaan uit musiekstudente en meer ervare [...]

R100 – R140

Rudolph de Vos (orrel)

Die 2017 SAKOV Nasionale Beurskompetisie en orrelwerkswinkel vind vanjaar in Stellenbosch plaas. Die geleentheid begin met ‘n solo-uitvoering deur die internasionaal bekende orrelis Rudolph de Vos in die Endlersaal op Vrydag 1 September  om 20h00. Die Suid-Afrikaans-gebore De Vos het reeds in Suid-Afrika, Europa en die Verenigde State opgetree. Hy is ‘n NG Kerk-pastorieseun, en [...]

R100 – R140

US Simfoniese Blaasorkes

Die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese Blaasensemble (USSBE) bied me trots ‘n konsert wat deel vorm van die Endler Konsertreeks, op Vrydag 15 September 2017 om 20h00. Die parade- en gemeenskapsblaasorkes is ‘n bekende musiekaktiwiteit in die Weskaap, en die Suid-Afrikaanse nalatenskap van die veldorkes het miskien meer as enige ander medium die geleentheid geskep [...]

R30 – R50

Gebroke lewens: Musiek van die Holocaust

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

As deel van ‘n driejaar-projek van die Navorsingsraad vir Kunste en Lettere lewer pianis Pieter Grobler, saam met mezzo-sopraan Minette du Toit-Pearce en sopraan  Lauren Dasappa ‘n uitvoering van liedere van die Auschwitz-slagoffer Viktor Ullmann. Die projek behels navorsing van argiefmateriaal by die Leeds Universiteit, en wat betrekking het op die werk van Joodse slagoffers [...]

R100 – R140

Gottlieb Wallish (klavier) & Jeremy Joseph (orrel)

Die Suid-Afrikaanse orrelis Jeremy Joseph, besoek Stellenbosch saam met pianis Gottlieb Wallish, vir ‘n uitvoering van werke vir orrel en klavier, van J.S. Bach, Franck, Langlais, Dupré en Flor Peeters. Gottlieb Wallish is ‘n pryswenner van etlike internasionale klavierkompetisies, waar onder die eerste prys en die Grand Prix by die Strawinski Internasionale Klavierkompetisie. Hy was [...]

R100 – R140

USSO Hans Roosenschoon Viering Galakonsert

Die Endler Konsertreeks stel graag bekend ‘n uitvoering deur die Universiteit van Stellenbosch se simfonieorkes, onder leiding van Corvin Matei, op Saterdag 30 September om 20h00 in die Endlersaal. Die konsert is ‘n huldiging van die Suid-Afrikaanse komponis Hans Roosenschoon, met ‘n uitvoering van sy Vier Gebede, met as solis die mezzo-sopraan Jolene Aret Kappis. [...]

R100 – R140

Bach se “Kersfeesoratorium”

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks kondig graag aan ‘n uitvoering van J. S. Bach se Kersfeesoratorium (Weihnachts-Oratorium, BWV 248) op Sondag 8 Oktober 2017 om 16h30 in die Endlersaal, Stellenbosch. Die musiekdirekteur Martin Berger sal aan die leiding staan van die Stellenbosch Universiteit se Camerata, met die Schola Cantorum, en ‘n vokale kwartet as soliste. Die uitvoering [...]

R100 – R140

KOMPOS

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met KOMPOS bied ‘n fees van nuwe orkesmusiek deur jong Stellenbosse omponiste. Soos die naam van die organisasie (Kompos) mag suggereer, streef KOMPOS na die vestiging en uitbouing van ‘n stimulerende omgewing vir komposisie-studente van die Unversiteit se Musiekdepartement. Die projek, wat in 2010 deur Antoni Schonken, Arthur Feder en [...]

R30 – R50

Odeion Musiekskool Camerata

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks kondig graag aan ‘n uitvoering deur die Camerata van die Odeion Musiekskool (OMC) van die Universiteit van die Vrystaat, op Saterdag 21 Oktober om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Die Camerata is gestig in 2012 as die Odeion Musiekskool se vlagskip-kamerorkes, as beeld van uitnemendheid van die instansie. Sedert die stigting is [...]

R100 – R140