KEMUS
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch se plaaslike Kommitee vir Eietydse Musiek (KEMUS), is die gasheer vir ‘n spesiale konsert in die Endler Konsertreeks. Die konsert met die titel Offenders word aangebied deur die komponis-direkteur Nina Ghayem, ‘n Iranese doktorale student in Komposisie aan die Konservatorium. Sy is reeds sedert 2004 aktief as pianis, [...]
KOMPOS
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag die KOMPOS-kamermusiekkonsert op Saterdag 3 Junie om 20h00 in die Endlersaal. KOMPOS is ‘n departmentele organisasie wat dit ten doel het om werke van studentekomposisies aan die Musiekdepartment van die Universitiet van Stellenbosch bekend te stel. Sulke uitvoerings word vir elke semester beplan. Die program – onder die titel “Et [...]
Lukas Vondracek (klavier) Wenner van 2016 Queen Elizabeth Piano Competition
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks se Prestige-reeks bied met trots die pianis Lukas Vondracek aan. Hy was die 2016-wenner van die Koningin Elisabeth Klavierkompetisie. Vondráček is die seun van twee professionele pianiste wat sy uitsonderlike talent reeds as tweejarige raakgesien het. Sy eerste openbare optrede was reeds op vierjarige ouderdom, en sy debuut in 2002 met die Tsjeggiese [...]
Rising Stars Visser Liebenberg (klarinet), Ane van Staden (viool), Misha Melck (klavier)
Die Endler Konsertreeks gee op Sondag 18 Junie om 16h30 aan opkomende Suid-Afrikaanse kunstenaars Ané van Staden (viool), Visser Liebenberg (klarinet), en Misha Melck (klavier) ‘n verdiende uitvoeringsgeleentheid in die Endlersaal. Die ensemble se “Contrast Project” is ‘n konsert met kamermusiek van Khatsjaturjan, Milhaud, Bartók en Strawinski. Hierdie ensemble-werke dateer uit die 1930s, en is [...]
Amptelike Opening van Decoda Instituut in SA
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks in samewerking met die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is die gashere met die amptelike opening van die DISA - DECODA Instituut (Suid-Afrika), op Saterda 24 Junie om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. DECODA is die geaffilieerde ensemble van die Carnegie Hall, daardie ikoniese musiekruimte in die hart van New York. Die DECODA-ensemble het [...]
STELLENBOSCH INTERNASIONALE KAMERMUSIEKFEES
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie veertiende Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) vind vanaf 30 Junie tot 9 Julie by die Stellenbosch Konservatorium plaas. Die Konservatorium is die tuiste van die Departement Musiek aan die Universiteit van Stellenbosch en die SIKMF is beslis een van hulle mees hoogaangeskrewe projekte – ’n projek van hoop, wêreldklasonderrig en -uitvoerings, en diversiteit. Vir die [...]
Opera Kaleidoskoop
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaLéhar se geliefde operette, Die lustige Witwe (Die vrolike Weduwee) word vir jou plesier aangebied deur studente van die Stellenbosch Universiteit se Sangafdeling . Gustelinge soos die Vilja-lied en die duet Lippen schweigen verkry nuwe lewe deur die stemme van talentvolle sangers, afgerig en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Vertonings vind plaas op Vrydag 21 [...]
Opera Kaleidoskoop 2
Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeLéhar se geliefde operette, Die lustige Witwe (Die vrolike Weduwee) word vir jou plesier aangebied deur studente van die Stellenbosch Universiteit se Sangafdeling . Gustelinge soos die Vilja-lied en die duet Lippen schweigen verkry nuwe lewe deur die stemme van talentvolle sangers, afgerig en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Vertonings vind plaas op Vrydag 21 [...]
Gustavo Romero (klavier)
Die Endler Konsertreeks is die gasheer vir die gevierde pianis Gustavo Romero op Sondag, 6 Augustus om 16h30 in die Endlersaal, Stellenbosch. Hy is bekend vir sy dubbele gawe vir sowel tegniese glans as sy vertolkingsvermoëns. Sy diepgaande studie van individuele komponiste is ‘n bonus. Hy is ‘n gebore Kaliforniër van San Diego, en met ‘n [...]
US Jazzorkes
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks – in samewerking et die Universiteit se Kantoor vir Transformasie en die Vroueforum – bied ‘n spesiale Vrouedag-vieringskonsert aan op Dinsdag 8 Augustus om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Deur middel van jazz, visuele kuns en poësie, word die verhale en die viering van van vroue byeengebring. Die Stellenbosch Universiteit se Jazz [...]