Brandenburg Stryktrio
Die Brandenburg Stryktrio tree op Sondag 23 April om 16h30 in die Endlersaal, Stellenbosch op as deel van die Endler Konsertreeks. Die Trio is in 2014 gestig, en bestaan uit die Suid-Afrikaanse violis Avigail Bushakevitz, die Duitse altviolis Ernst-Martin Schmidt en die Spaanse tjellis Andrea Casarrubios. Avigail Bushakevitz is ‘n bekende in Suid-Afrika, en het [...]
Band Extravaganza met Universiteit Stellenbosch Simfoniese Blaas Ensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaAs deel van die Endler Konsertreeks is die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese Blasersensemble (USSB) weer aan die beurt met hulle jaarlikse Band Extravaganza, op Vrydag 5 Mei, om 20h00. Dié geleentheid, wat aangebied word in samewerking met gemeenskapsvennote is gewy aan ‘n aandprogram met verskillende ensemble-kombinasies. Die gewilde Weskaapse mars-idioom, gekoppel aan die Suid-Afrikaanse [...]
Stellenbosch Universiteitskoor
Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 6 Mei om 20h00 en Sondag 7 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Shadows and Wings) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in die [...]
Stellenbosch Universiteitskoor
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 6 Mei om 20h00 en Sondag 7 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Shadows and Wings) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in [...]
US Jazzorkes
Die Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band het reeds ‘n wye reputasie by gehore opgebou met hulle energieke programme, waarvan die mees onlangse een met kunstenaars soos Judith Sephuma, Gloria Bosman en Timothy Moloi tydens die 2017 Woordfees-konsert by Spier. Op Vrydag, 12 Mei om 20h00, tree hulle op in die Endlersaal op Stellenbosch, [...]
Schola Cantorum o.l.v. Martin Berger
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks stel graag die Departement Musiek se akademiese kamerkoor, die Schola Cantorum voor op Sondag 14 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Hierdie koor, wat in die lewe geroep is vir die uitsluitlike doel as instrument vir studente in koorleiding, het reeds internasionale aandag getrek. Die koor staan onder die leiding van Martin [...]
Beethoven Strykkwartetprojek
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks is die gasheer vir die Beethoven Strykkwartetprojek op Vrydag 19 Mei om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Vir dié projek, stel die kwartet, met David Juritz (eerste viool), Suzanne Martens (tweede viool), Karin Gaertner (altviool) en Peter Martens (tjello) hull ten doel om al Beethoven se strykkwartette uit te voer. Die primêre [...]
KEMUS
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch se plaaslike Kommitee vir Eietydse Musiek (KEMUS), is die gasheer vir ‘n spesiale konsert in die Endler Konsertreeks. Die konsert met die titel Offenders word aangebied deur die komponis-direkteur Nina Ghayem, ‘n Iranese doktorale student in Komposisie aan die Konservatorium. Sy is reeds sedert 2004 aktief as pianis, [...]
KOMPOS
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag die KOMPOS-kamermusiekkonsert op Saterdag 3 Junie om 20h00 in die Endlersaal. KOMPOS is ‘n departmentele organisasie wat dit ten doel het om werke van studentekomposisies aan die Musiekdepartment van die Universitiet van Stellenbosch bekend te stel. Sulke uitvoerings word vir elke semester beplan. Die program – onder die titel “Et [...]
Lukas Vondracek (klavier) Wenner van 2016 Queen Elizabeth Piano Competition
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks se Prestige-reeks bied met trots die pianis Lukas Vondracek aan. Hy was die 2016-wenner van die Koningin Elisabeth Klavierkompetisie. Vondráček is die seun van twee professionele pianiste wat sy uitsonderlike talent reeds as tweejarige raakgesien het. Sy eerste openbare optrede was reeds op vierjarige ouderdom, en sy debuut in 2002 met die Tsjeggiese [...]