Band Extravaganza met Universiteit Stellenbosch Simfoniese Blaas Ensemble

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks is die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese Blasersensemble (USSB) weer aan die beurt met hulle jaarlikse Band Extravaganza, op Vrydag 5 Mei, om 20h00. Dié geleentheid, wat aangebied word in samewerking met gemeenskapsvennote is gewy aan ‘n aandprogram met verskillende ensemble-kombinasies. Die gewilde Weskaapse mars-idioom, gekoppel aan die Suid-Afrikaanse [...]

R30 – R50

Stellenbosch Universiteitskoor

Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 6 Mei om 20h00 en Sondag 7 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Shadows and Wings) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in die [...]

R100 – R140

Stellenbosch Universiteitskoor

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

  Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 6 Mei om 20h00 en Sondag 7 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Shadows and Wings) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in [...]

R100 – R140

US Jazzorkes

  Die Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band het reeds ‘n wye reputasie by gehore opgebou met hulle energieke programme, waarvan die mees onlangse een met kunstenaars soos Judith Sephuma, Gloria Bosman en Timothy Moloi tydens die 2017 Woordfees-konsert by Spier. Op Vrydag, 12 Mei om 20h00, tree hulle op in die Endlersaal op Stellenbosch, [...]

R30 – R50

Schola Cantorum o.l.v. Martin Berger

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks stel graag die Departement Musiek se akademiese kamerkoor, die Schola Cantorum voor op Sondag 14 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Hierdie koor, wat in die lewe geroep is vir die uitsluitlike doel as instrument vir studente in koorleiding, het reeds internasionale aandag getrek. Die koor staan onder die leiding van Martin [...]

R100 – R140

Beethoven Strykkwartetprojek

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks is die gasheer vir die Beethoven Strykkwartetprojek op Vrydag 19 Mei om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Vir dié projek, stel die kwartet, met David Juritz (eerste viool), Suzanne Martens (tweede viool), Karin Gaertner (altviool) en Peter Martens (tjello) hull ten doel om al Beethoven se strykkwartette uit te voer. Die primêre [...]

R100 – R140

KEMUS

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch se plaaslike Kommitee vir Eietydse Musiek (KEMUS), is die gasheer vir ‘n spesiale konsert in die Endler Konsertreeks. Die konsert met die titel Offenders word aangebied deur die komponis-direkteur Nina Ghayem, ‘n Iranese doktorale student in Komposisie aan die Konservatorium. Sy is reeds sedert 2004 aktief as pianis, [...]

R30 – R50

KOMPOS

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied graag die KOMPOS-kamermusiekkonsert op Saterdag 3 Junie om 20h00 in die Endlersaal. KOMPOS is ‘n departmentele organisasie wat dit ten doel het om werke van studentekomposisies aan die Musiekdepartment van die Universitiet van Stellenbosch bekend te stel. Sulke uitvoerings word vir elke semester beplan. Die program – onder die titel “Et [...]

R30 – R50

Lukas Vondracek (klavier) Wenner van 2016 Queen Elizabeth Piano Competition

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks se Prestige-reeks bied met trots die pianis Lukas Vondracek aan. Hy was die 2016-wenner van die Koningin Elisabeth Klavierkompetisie. Vondráček is die seun van twee professionele pianiste wat sy uitsonderlike talent reeds as tweejarige raakgesien het. Sy eerste openbare optrede was reeds op vierjarige ouderdom, en sy debuut in 2002 met die Tsjeggiese [...]

R100 – R140

Rising Stars Visser Liebenberg (klarinet), Ane van Staden (viool), Misha Melck (klavier)

Die Endler Konsertreeks gee op Sondag 18 Junie om 16h30 aan opkomende Suid-Afrikaanse kunstenaars Ané van Staden (viool), Visser Liebenberg (klarinet), en Misha Melck (klavier) ‘n verdiende uitvoeringsgeleentheid in die Endlersaal. Die ensemble se “Contrast Project” is ‘n konsert met kamermusiek van Khatsjaturjan, Milhaud, Bartók en Strawinski. Hierdie ensemble-werke dateer uit die 1930s, en is [...]

R80 – R120