USSO & Raffaele Trevisani (fluit)

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die resident-dirigent van die Stellenbosch Simfonieorkes (USSO), Corvin Matei lei die orkes in ‘n program saam met die fluitis Raffaele Trevisani. Trevisani was ‘n student van Sir James Galway wat hom beskryf as "...een van die beste moderne fluitsoliste, vanweë sy voortreflike sangerige klank, volmaakte tegniek en toewyding aan die musikale kuns .". Hierdie konsert [...]

R100 – R130

Blondes & Bs

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Vernuftige tweeklavier-keurspele deur die gewilde Blondes, Elna van der Merwe (klavier) en Zorada Temmingh (klavier) met geliefde Klassieke melodieë van Brahms (orkes-, en klavierwerke), Bizet (Carmen) en Bernstein (West Side Story), en aan die ligter kant gewilde treffers van The Beach Boys (Good Vibrations), die Bee Gees (Words, First of May) en Barbra Streisand (The [...]

R100 – R120

Kaap, Mzanzi & Beyond – Libertaskoor

Die aanbieding met die titel Kaap, Mzansi and Beyond het 'n sterk eg-Kaapse inslag, en sluit ook besoeke aan die res van ons land en daar buite in. Verskeie opdragverwerkings word vir die eerste maal uitgevoer, waaronder 'n keurspel District 6: The Musical, deur Camillo Lombard, Pacific Express se I hear music deur Ramon Alexander, [...]

R100 – R130

Grobler en Martens Trio

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Die bekende en gewilde plaaslike musici verbonde aan die Universiteit se Musiekdepartement, pianis Pieter Grobler, violis Suzanne Martens en tjellis Peter Martens, sal klaviertrios van Debussy, Schumann en Sjostakowitsj uitvoer. Die Trio het sy ontstaan te danke aan die Woordfees 2017, met die taak om kamermusiek van die hoogste gehalte te lewer. Sjostakowitsj se eerste [...]

R100 – R130

Pioniers

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Pioniers is ‘n lieduitvoering ter viering van die Afrikaanse taal en digkuns, deur werke van pioniers wat met musikale poësie die Afrikaanse lied as kunsvorm gevestig het. Gehore ontmoet drie generasies van onbetwisbare Pioniers - S. Le Roux Marais, Arnold van Wyk en Hendrik Hofmeyr - en word gelei in ‘n ontdekkingsreis van die Afrikaanse [...]

R100 – R130

Hendrik Hofmeyr 60

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Hendrik Hofmeyr is een van Suid-Afrika se bekendste komponiste. Ter viering van sy 60ste verjaardag kom musici soos Jolene McCleland (mezzo-sopraan), die Odeion Strykkwartet, Anmari van der Westhuizen (tjello), Suzanne Martens (viool) en Elna van der Merwe (klavier) byeen vir ‘n uitvoering van Hofmeyr-kamermusiek. As ‘n ervare liedkomponis is dit gepas dat sy Of Darkness [...]

R100 – R130

Die Kruisiging

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ten spyte van `n opbloei van gewyde musiek oor `n taamlik wye spektrum in Suid-Afrika gedurende die laaste paar dekades, is `n toonsetting van die lydensgeskiedenis van Jesus Christus in Afrikaans nog nie aangepak nie. Met Die Kruisiging probeer Winfried Lüdemann hierdie leemte op `n beskeie wyse vul. Die Kruisiging is `n toonsetting van die [...]

R100 – R130

Raffaele Trevisani (fluit) & Paola Girardi (klavier)

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Die Italiaanse fluitis Raffaele Trevisani is een van die min leerlinge van Sir James Galway. Trevisani se goue fluit, tesame met pianis Paila Girardi se ondersteunende musikale sensitiwiteit is waarborge vir ‘n fassinerende reis deur ‘n repertoire wat toehespits is op die fluit as soloinstrument. Die program sluit in Corelli se La Folia-variasies, Poulenc se fluitsonate. [...]

R100 – R130

Moments in a Life

  Die Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en politieke ikoon Denis Goldberg sal sy lewensverhaal vertel in ’n nuwe komposisie deur die Suid-Afrikaanse komponis Matthijs van Dijk. Goldberg is in 1933 gebore en het in ’n huis grootgeword wat toegewy was aan teenstand teen apartheid. Hy was betrokke by die Kongres van die Mense en die ontwikkeling van [...]

R100 – R130

Reflecting the Seasons

  Die Trio is een van die bekendste internasionale ensembles, soos gebaseer op hulle verstommende vaardighede. Hulle improvisasies is ‘n ware trekpleister, met ‘n repertoire wat strek vanaf klassieke musiek tot “sigeuner”-jazz in die styl van Stefan Grappelli. Die bekroonde violis Tim Kliphuis word bygestaan deur ghitaar-spesialis Nigel Clark en basspeler Roy Percy. Die uitvoering [...]

R100 – R130