Dancing on Glass
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDancing on Glass is ‘n ko-produksie tussen die Odeion Strykkwartet en die Kaapstadse Dance for All-groep, waarby die media van strykkwartet en gechoreografeerde dans treffend byeengebring word op die basis van Philip Glass se minimalistiese musiek vir strykers. Ander musiek wat by geleentheid gehoor sal word, is Vierde Dans - uit die Suid-Afrikaner Kevin Volans [...]
TwoPianists
Die Twee pianiste Luis Magalhães and Nina Schumann, beide professore aan die Universiteit van Stellenbosch, het waarskynlik geen bekendstelling by plaaslike gehore nodig nie. Die duo is in 2000 in die lewe geroep, en het uitgebreide buitelandse konsertreise na die VSA, Duitsland, Portugal, Oostenryk, Switserland en Japan onderneem, en wye byval gevind. Die feit dat [...]
US Koor
Die Stellenbosch Universiteitskoor is een van die oudste en bekendste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente vanuit verskillende akademiese en kulturele agtergronde – iets wat bydra tot die verkwiklike energie wat hul optredes kenmerk. Die koor is in 1936 deur William Morris gestig. Ná hom het verskeie koorleiers die koor gevestig as ’n invloedryke [...]
SAXIT!
Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeSAXIT is ‘n gemaklike groep saxofoonmusikante, met Joel Benjamin (sopraan/altsaxofoon), Jade de Waal (alt), Simon Bates (tenoor) en Gareth Harvey (bariton). Vir hierdie uitvoering word ‘n ruim repertoire-verskeidenheid voorsien: vanaf wakkermaak tot melancholie en feestelik. Werke sluit van hulle eie komposisies in, maar ook dié van Charlie Parker en van bekende plaaslike jazz-fundi soos [...]
Metamorfose
Op Donderdag 9 Maart om 20h00 in die Endlersaal lewer die Universitiet van Stellenbosch se Camerata onder leiding van Leon Bosch ‘n uitvoering van Mozart se Klavierkonsert K414 en Richard Strauss se Metamorphosen vir 23 solostrykers. Die Camerata is a dinamiese kamerorkes wat bestaan uit dosente en studente van die Musiekdepartement, met Suzanne Martens as [...]
Lank, lank gelede
Stellenbosch City HallDie Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese Blaasensemble met trots ‘n konsert vir die hele gesin op Donderdag 9 Maart om 20h30, in Stellenbosch Stadsaal. Die konsert dra die titel “Lank, lank gelede”(of “Once upon a time…” (Duits: Es war einmal…; Vlaams: Er was eens…), wat ook die titel is van die hoofwerk van die aand, [...]
US Koor
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Stellenbosch Universiteitskoor is een van die oudste en bekendste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente vanuit verskillende akademiese en kulturele agtergronde – iets wat bydra tot die verkwiklike energie wat hul optredes kenmerk. Die koor is in 1936 deur William Morris gestig. Ná hom het verskeie koorleiers die koor gevestig as ’n invloedryke [...]
Spieëlbeeld
Spieëlbeeld/Mirror Image is ‘n ondersoek na die rol van filmmusiek, deur die wisselwerking tussen beeld en klank, meer spesifiek vanuit die die oogpunt van musiek wat die beeld dien, en omgekeerd beeld as aanvulling van die musiek. Hierdie oënskynlik teenstellende rolle word aangebied in die vorm van twee kortfilms: Foto, waarin die musiek funksioneer as [...]
Baroqueswing Vol.2
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaIn opvolging van hulle sukses tydens die Woordfees van 2015, keer die Charl du Plessis Trio vanjaar terug na die Endlersaal met Baroqueswing vol. 2. Die groep bestaan uit Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas) en Hugo Radyn (tromme) As een van die unieke Suid-Afrikaanse ensembles het die Trio bygedra tot die gewildheid van [...]
Sing! Suid Afrikaanse Lied
Die internasionaal bekende Duitse koorleier, Martin Berger het met die Stellenbosch Universiteiet se Kamerkoor die konsep “Afrikaanse lied” geherdefinieer deur die kombinasie van tradisie en hedendaagse video-ondersteuning. Sodoende word ‘n nostalgiese viering van die Arikaanse lied bewerkstellig. Die uitvoering vind plaas op Saterdag 11 Maart om 20h00 in die Endlersaal.