Maria du Toit (klarinet) & Nina Schumann (klavier)

Vir die laaste konsert van die jaar bied die Endler Konsertreeks graag die bekende klarinettis, Maria du Toit, saam met pianis Nina Schumann, op Sateurdag 12 November om 20h00 in die Endlersaal. Die Suid-Afrikaanse klarinettis Maria Du Toit word algemeen erken as een van die bestes in die veld, en ‘n belangrike verteenwoordiger van die [...]

R100 – R140

Cape Consort

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Enchanting Eyes Duetti, Canzoni & Arie deur Monteverdi, Carissimi, Frescobaldi, Strozzi en Legrenzi Die skoonheidsopvattings van die Barok kan geïnterpreteer word as ‘n (poging tot die) uitdrukking van waarheid, en hou noue verband met die visuele, dus die oog. Nie alleen stel oë mens in staat om skoonheid waar te neem nie, maar word ook [...]

R100 – R140

Michael Collins (klarinet) & Luis Magalhães (klavier)

Die internasionaal bekende klarinettis, Michaels Collins, tree op saam met die ewe bekende pianis Luis Magalhães. Collins se virtuose en sensitiewe vaardigheid het hom in staat gestel om een van die voorste eksponente van die instrument te word. Magalhães het eweneens ‘n internasionale en plaaslike loopbaan as solis, kamermusikus en onderwyser tot sy krediet. Hierdie [...]

R100 – R140

Zanta Hofmeyr (viool) & Elna van der Merwe (klavier)

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Suid-Afrikaanse violis Zanta Hofmeyr het opleiding aan die prestigeryke Juilliard musiekskool ontvang. Saam met pianis Elna van der Merwe wy hulle ‘n aand aan Franse vioolsonates, nl. dié van Debussy, Poulenc en Saint-Saëns. By dieselfde geleentheid word ook die cd-opname met hierdie werke – wat vooraf in die Endlersaal opgeneem is – bekendgestel. Die [...]

R100 – R140

Winand Grundling (orrel)

Die bekende plaaslike orrelis Winand Grundling se bydrae is ‘n gevarieerde program wat geïnspireer is deur Sebastian Bach se destydse wandeling van 400 kilometer – vanaf Arnstadt na Lübeck – ten einde die destyds beroemde orrelis Dietrich Buxtehude te kon hoor. Winand is het sy opleiding (BMus Hons cum laude) aan die Universiteit van Stellenbosch [...]

R100 – R140

Derek Gripper (ghitaar)

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Die Kaapstadse ghitaris Derek Gripper se musiek spruit voort uit verskillende bronne. Benewens Europese tradisies is daar ook elemente van avant-garde Brasiliaanse musiek, die Kora-repertoire uit Mali, Kaapse volksmusiek, en Indiese “klassieke” musiek. Gripper se onlangse navorsing oor die werk van Mali se kora-spelers het gelei tot wat Gripper beskryf as ‘n nuwe ghitaar-genre, gebaseer [...]

R100 – R140

Hemp van Vlam

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Shirt of Fire / Hemp van Vlam, is ‘n verhoogstuk uit die pen van Pieter Cilliers, is ‘n enkel-akteur opera, met as tema die kuns en poësie van die gevierde vrouedigter Sheila Cussons. Twaalf gedigte uit Cussons se lewenswerk vertel die verhaal, met musiek van Hendrik Hofmeyr – tans hoof van Musiekteorie en Komposisie aan [...]

R100 – R130

USSO & Raffaele Trevisani (fluit)

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die resident-dirigent van die Stellenbosch Simfonieorkes (USSO), Corvin Matei lei die orkes in ‘n program saam met die fluitis Raffaele Trevisani. Trevisani was ‘n student van Sir James Galway wat hom beskryf as "...een van die beste moderne fluitsoliste, vanweë sy voortreflike sangerige klank, volmaakte tegniek en toewyding aan die musikale kuns .". Hierdie konsert [...]

R100 – R130

Blondes & Bs

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Vernuftige tweeklavier-keurspele deur die gewilde Blondes, Elna van der Merwe (klavier) en Zorada Temmingh (klavier) met geliefde Klassieke melodieë van Brahms (orkes-, en klavierwerke), Bizet (Carmen) en Bernstein (West Side Story), en aan die ligter kant gewilde treffers van The Beach Boys (Good Vibrations), die Bee Gees (Words, First of May) en Barbra Streisand (The [...]

R100 – R120

Kaap, Mzanzi & Beyond – Libertaskoor

Die aanbieding met die titel Kaap, Mzansi and Beyond het 'n sterk eg-Kaapse inslag, en sluit ook besoeke aan die res van ons land en daar buite in. Verskeie opdragverwerkings word vir die eerste maal uitgevoer, waaronder 'n keurspel District 6: The Musical, deur Camillo Lombard, Pacific Express se I hear music deur Ramon Alexander, [...]

R100 – R130