Test Test

This is a test

R200

Maria du Toit (klarinet) & Nina Schumann (klavier)

Vir die laaste konsert van die jaar bied die Endler Konsertreeks graag die bekende klarinettis, Maria du Toit, saam met pianis Nina Schumann, op Sateurdag 12 November om 20h00 in die Endlersaal. Die Suid-Afrikaanse klarinettis Maria Du Toit word algemeen erken as een van die bestes in die veld, en ‘n belangrike verteenwoordiger van die [...]

R100 – R140

Cape Consort

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Enchanting Eyes Duetti, Canzoni & Arie deur Monteverdi, Carissimi, Frescobaldi, Strozzi en Legrenzi Die skoonheidsopvattings van die Barok kan geïnterpreteer word as ‘n (poging tot die) uitdrukking van waarheid, en hou noue verband met die visuele, dus die oog. Nie alleen stel oë mens in staat om skoonheid waar te neem nie, maar word ook [...]

R100 – R140

Michael Collins (klarinet) & Luis Magalhães (klavier)

Die internasionaal bekende klarinettis, Michaels Collins, tree op saam met die ewe bekende pianis Luis Magalhães. Collins se virtuose en sensitiewe vaardigheid het hom in staat gestel om een van die voorste eksponente van die instrument te word. Magalhães het eweneens ‘n internasionale en plaaslike loopbaan as solis, kamermusikus en onderwyser tot sy krediet. Hierdie [...]

R100 – R140

Zanta Hofmeyr (viool) & Elna van der Merwe (klavier)

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Suid-Afrikaanse violis Zanta Hofmeyr het opleiding aan die prestigeryke Juilliard musiekskool ontvang. Saam met pianis Elna van der Merwe wy hulle ‘n aand aan Franse vioolsonates, nl. dié van Debussy, Poulenc en Saint-Saëns. By dieselfde geleentheid word ook die cd-opname met hierdie werke – wat vooraf in die Endlersaal opgeneem is – bekendgestel. Die [...]

R100 – R140

Winand Grundling (orrel)

Die bekende plaaslike orrelis Winand Grundling se bydrae is ‘n gevarieerde program wat geïnspireer is deur Sebastian Bach se destydse wandeling van 400 kilometer – vanaf Arnstadt na Lübeck – ten einde die destyds beroemde orrelis Dietrich Buxtehude te kon hoor. Winand is het sy opleiding (BMus Hons cum laude) aan die Universiteit van Stellenbosch [...]

R100 – R140