Maria du Toit (klarinet) & Nina Schumann (klavier)
Vir die laaste konsert van die jaar bied die Endler Konsertreeks graag die bekende klarinettis, Maria du Toit, saam met pianis Nina Schumann, op Sateurdag 12 November om 20h00 in die Endlersaal. Die Suid-Afrikaanse klarinettis Maria Du Toit word algemeen erken as een van die bestes in die veld, en ‘n belangrike verteenwoordiger van die [...]
Cape Consort
Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeEnchanting Eyes Duetti, Canzoni & Arie deur Monteverdi, Carissimi, Frescobaldi, Strozzi en Legrenzi Die skoonheidsopvattings van die Barok kan geïnterpreteer word as ‘n (poging tot die) uitdrukking van waarheid, en hou noue verband met die visuele, dus die oog. Nie alleen stel oë mens in staat om skoonheid waar te neem nie, maar word ook [...]
Michael Collins (klarinet) & Luis Magalhães (klavier)
Die internasionaal bekende klarinettis, Michaels Collins, tree op saam met die ewe bekende pianis Luis Magalhães. Collins se virtuose en sensitiewe vaardigheid het hom in staat gestel om een van die voorste eksponente van die instrument te word. Magalhães het eweneens ‘n internasionale en plaaslike loopbaan as solis, kamermusikus en onderwyser tot sy krediet. Hierdie [...]