Gedenkkonsert Justen Hosken
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaAs gevolg van ‘n ernstige motorongeluk op 2 March 2022 is die Kaapstadse sanger-liedjieskrywer-ghitaarspeler Justen Hosken oorlede op 10 Maart. Hosken – bekend vir sy musiektalent as leiersanger van Rabbit Black – was ‘n beskeie en sensitiewe persoon. Hy was ‘n finalejaar BMus-student aan die Universiteit, en was ‘n vaardige klassieke, akoestiese en elektriesse ghitaarspeler, [...]
Maties Jazz Society
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaThe Maties Jazz Society are packing their bags to travel to the Standard Bank National Youth Jazz Festival 2022. After 2 years of a hybrid and online festival, the National Arts Festival resumes its live format in Makhanda and is the ultimate celebratory homecoming for audiences and the arts community. The Standard Bank National Youth Jazz [...]
Bryan Wallick – Die virtuose Fuga Vol. 2
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks stel graag die pianis Bryan Wallick voor – op Vrydag 24 Junie om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die konsert, onder die titel “Virtuosic Fugue Vol. 2” bestaan uit ‘n oorsig van werke wat ‘n fuga bevat. Die eerste helfte word gewy aan fugale musiek vanaf Sebastian Bach tot Marc-André Hamelin, en die [...]
Maskerade
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se stemafdeling se voordragsangstudente gee ‘n uitvoering van “Maskerade: ‘n program van musiekteater”, onder die leiding van Lauren Dasappa, Liné Koen, David Wolfswinkel en Blaine Josephs. Die studente word begelei deur Winand Grundling (klavier), met items uit musials soos The Phantom of the Opera, Beauty and the Beast, West Side Story, [...]
Stellenbosch Universiteitskoor & Voces Cordis
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaIn Januarie 2022 het die bekroonde koordirigent André van der Merwe met ‘n nuwe koor begin, Voces Cordis, wat bestaan uit alumni van vorige en huidige kore – Pro Cantu Jeugkoor, SA Jeugkoor, Stellenberg Meisieskoor, en die Universiteitskoor. Na twee afwesige koorjare verwelkom die Endler Konsertreeks hulle terug in die Endlersaal se koorkraal! Kaartjies teen [...]
Jeugviering
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Jeugvieringskonsert stel jong kunstenaars voor: Megan-Geoffrey Prins (klavier), Lisa van Wyk (fluit) en David Cyster (klarinet) in ‘n program wat Mozart se Fluitkwartet, K. 285, Beethoven se Trio, op. 11 (Gassenhauer) vir klarinet, tjello en klavier, asook Schumann se klavierkwartet, Op. 47 sal insluit. Die trio, Suzanne Martens (viool), Karin Gaertner (altviool) en Peter [...]
Jy, jy, ek en Brahms: Liedprogram
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSopraan Lauren Dasappa, tenoor Xander Kritzinger, en pianis Hanneke Zwamborn-Basson bied ‘n aandprogram van Brahms-liedere aan, wat ons kollektiewe menslikheid verklank. Hierbenewens ook die eerste uitvoering van ‘n versameling van 10 Afrikaanse volksliedjies, verwerk deur Xander Kritzinger. Dasappa interpreteer opera- en oratoriumwerke, en en is ook nou betrokke by die bewusmaking van klassieke Afrika-musiek. Kritzinger [...]
Band Extravaganza 2022
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Universieit se Simfoniese Blaasensemble bied weer eens hulle Band Extravaganza as deel van die Endler Konsertreeks. Die jaarlikse Extravaganza, in samewerking met gemeenskapsvennote, bied ‘n namiddag van ‘n verskeidenheid musiek deur ensembles van blaas- en perkussie-instrumente. Die parade- en gemeenskapsensembles – algemeen bekend in die Wes-Kaap – en die Suid-Afrikaanse erfenis van veldorkeste was [...]
Opera Collage
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie sangafdeling van die Universiteit sal ‘n program van opera-hoogtepunte aanbied, wat operas soos Bizet se Carmen, Puccini se Madama Butterfly, Verdi se Nabucco, Gounod se Faust, en etlike ander sal insluit. Die produksie geskied onder die leiding van Minette du Toit-Pearce, met begeleiding verskaf deur Winand Grundling. Kaartjies teen R120 (gewoon) en R80 (pensioenarisse, [...]
USSO
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag aan: die Universiteit van Stellenbosch Simfonie-orkes (USSO) onder die stok van die internasionaal bekende Belgiese dirigent, Rik Ghesquière, op Saterdag 17 September om 8nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die eerste deel van die konsert word gewy aan die musiek van Tsjaikofski, wat deur kollega-komponis Mili Balakirjef aangevuur is tot die [...]