Afrika Musiek Ensemble Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaConquering Spirits Ensemble
Gianni Schicchi
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaGianni Schicchi – waarskynlik Puccini se gewildste buffo-karakter – besoek die Endler-verhoog! Hierdie slinkse en vindingryke bedrieër se hulp word deur die naasbestaandes ingeroep wanneer hulle vasstel dat die die pas afgestorwe oom Buoso sy skatte aan die kerk bemaak het. Origens is Schicchi se dogter Lauretta gretig om Buoso se nefie Rinuccio tot ‘n [...]
Gianni Schicchi
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaGianni Schicchi – waarskynlik Puccini se gewildste buffo-karakter – besoek die Endler-verhoog! Hierdie slinkse en vindingryke bedrieër se hulp word deur die naasbestaandes ingeroep wanneer hulle vasstel dat die die pas afgestorwe oom Buoso sy skatte aan die kerk bemaak het. Origens is Schicchi se dogter Lauretta gretig om Buoso se nefie Rinuccio tot ‘n [...]
Fundraising Concert with Gloria Bosman and the SU Jazz Band
OnlineStellenbosch University Division for Social Impact in partnership with Stellenbosch University Jazz Band under the direction of Felicia Lesch present an online fundraising concert for the Ronnie Samaai Music Education Project. Stellenbosch University (SU) Jazz Band take centre stage joined by South African jazz legend Gloria Bosman. Multiple award winning songstress, Gloria Bosman, who studied [...]
Kaapse kamermusiekprogramme: “Somernagte”
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Kaapstadse Kamermusiekprojek is in die lewe geroep deur ‘n groep plaaslike musici, wat onlangs met hulle konsertreeks in en om Kaapstad begin het. Summer Nights is reeds hulle tweede projek, en is geïnspireer deur die musiek self wat hulle vir dié konserte beoog. Een so ‘n werk is Barber se Summer Music vir houtblaaskwintet. [...]
Tjello-uitvoering met Peter Martens en Megan-Geoffrey Prins
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaHierdie konsert word opgedra aan wyle Peter Klatzow (oorlede Desember 2021), een van Suid-Afrika se mees gevierde toonkunstenaars. Die Tjellosonate is ‘n liriese werk, wat ‘n spesiale bydrae maak tot die plaaslike literatuur vir die tjello. Die program bevat ook ‘n tjellotranskripsie van Beethoven self, van sy Horingsonate, op. 17, wat vir die destydse bekende [...]
Nina Schumann Klavieruitvoering
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSkoonheid in variasie, variasie in skoonheid Prof Nina Schumann, hoof van die klavierafdeling aan die musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch, en artistieke direkteur van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, het geen bekendstelling nodig vir Wes-Kaapse gehore nie. Sy identifiseer hierdie soloprogram as Skoonheid in variasie, variasie in skoonheid , en het vir dié doel ‘n [...]
Paulina Malefane Sanguitvoering
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bring graag onder jou aandag: sopraan Paulina Malefane in konsert saam met pianis José Dias op Vrydag 4 Maart om 7 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Paulina Malefane het in 2005 bekendheid verwerf met die produksie U-Carmen eKhayelitsha – ‘n aanpassing van Bizet se Carmen – wat sy geskep, afgerig en die [...]
Samewerkingskonsert: UCT Operaskool / US Stemafdeling
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaUitvoerings deur die gesamentlike kragte van die Kaapstadse Operaskool en die sangafdeling van die plaaslike Musiekdepartement vind plaas op Donderdag 10 Maart om 7:30 nm by die Baxter-teater, Kaapstad, en op Vrydag 11 Maart om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Onderliggend aan die program is twee idees wat die keuse van liedere bepaal het: die [...]
Simfoniese Koorkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaOp 18 en 19 Maart keer koormusiek terug na die Endlersaal, met die Schola Cantorum, saam met die Stellenbosch Universiteit se Camerata, gelei deur respektiewelik Martin Berger en Suzanne Martens. Die Covid-pandemie was een van daardie gebeurtenisse wat die onlangse geskiedenis van die mensdom ingrypend verander het. In die musiek word atwoorde op sulke katastrofes [...]