Simfoniese Koorkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaOp 18 en 19 Maart keer koormusiek terug na die Endlersaal, met die Schola Cantorum, saam met die Stellenbosch Universiteit se Camerata, gelei deur respektiewelik Martin Berger en Suzanne Martens. Die Covid-pandemie was een van daardie gebeurtenisse wat die onlangse geskiedenis van die mensdom ingrypend verander het. In die musiek word atwoorde op sulke katastrofes [...]

Stellenbosch Universiteits-Jazz Band
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag Fiësta-wenners in die gestalte van die Stellenbosch Universiteits-Jazz Band op Vrydag 25 Maart om 7 nm in die Endlersaal. Hoerdie orkes is een van die ensembles wat tot stand gekom het deur die Musiekdepartement se Sertifikaatprogramme, wat juis in die lewe geroep is om lede van die breër gemeenskap toe [...]
Kaapstadse Filharmoniese Orkes met Antonio Pompa-Baldi
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag aan: die Kaapstadse Filharmoniese Orkes onder die leiding van Bernhard Gueller, op Vrydag 8 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die bekende klavierspesialis, Antonio Pompa-Baldi, gee ‘n voordrag van Beethoven se vyfde klavierkonsert (Keiserkonsert). Hy was die pryswenner van die Franse Marguerite Long-Jacques Thibaud Kompetisie in Parys (1998), [...]
Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaOok die universiteitssimfonieorkes word hartlik terugverwelkom op die Endlerverhoog. Dié lewendige uitvoering vind plaas oop Vrydag 22 April en Saterdag 23 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. As solis by dié geleentheid sal die Voorsitter van die departement, Prof Mario Nell optree in Poulenc se kleurvolle neo-Barok orrelkonsert. Due orkes sal gelei word [...]

Universiteit van Stellenbosch Simfoniese Blaasensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaAs deel van die Endler Konsertreeks op Vrydag 13 Mei om 7nm. sal die Universiteit se Simfoniese Blaasensemble die openingskonsert van die WindWorx Fanfare aanbied. Die WindWorx Fanfare is ‘n jaarlikse gebeurtenis, wat die volgede dag, Saterdag 14 Mei by die Durbanville Hoërskool voortgesit word, waar die ongeveer 14 ensembles voor die beoordelaars deur die [...]
From Darkness into Light
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler-Konsertreeks bied graag aan die bekroonde Suid-Afrikaanse bariton William Berger, en begelei deur pianis pianist José Dias, in ‘n liedprogram “From Darkness into Light”. Die geselekteerde musiek is ‘n refleksie van die wêreldwye pandemie-ervaring, met temas van verlies, vrede, herinneringe, nadenke, liefde en hoop. Die program sluit werke in van Ravel, Schumann, Schubert, Arnold [...]
Gedenkkonsert Justen Hosken
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaAs gevolg van ‘n ernstige motorongeluk op 2 March 2022 is die Kaapstadse sanger-liedjieskrywer-ghitaarspeler Justen Hosken oorlede op 10 Maart. Hosken – bekend vir sy musiektalent as leiersanger van Rabbit Black – was ‘n beskeie en sensitiewe persoon. Hy was ‘n finalejaar BMus-student aan die Universiteit, en was ‘n vaardige klassieke, akoestiese en elektriesse ghitaarspeler, [...]
Maties Jazz Society
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaThe Maties Jazz Society are packing their bags to travel to the Standard Bank National Youth Jazz Festival 2022. After 2 years of a hybrid and online festival, the National Arts Festival resumes its live format in Makhanda and is the ultimate celebratory homecoming for audiences and the arts community. The Standard Bank National Youth Jazz [...]