Stellenbosch Universiteitskoor & Voces Cordis

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

In Januarie  2022 het die bekroonde koordirigent André van der Merwe met ‘n nuwe koor begin, Voces  Cordis, wat bestaan uit alumni van vorige en huidige kore –  Pro Cantu Jeugkoor, SA Jeugkoor, Stellenberg Meisieskoor, en die Universiteitskoor. Na twee afwesige koorjare verwelkom die Endler Konsertreeks hulle terug in die Endlersaal se koorkraal! Kaartjies teen [...]

R185

Jeugviering

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Jeugvieringskonsert  stel jong kunstenaars voor: Megan-Geoffrey Prins (klavier), Lisa van Wyk (fluit) en David Cyster (klarinet) in ‘n program wat Mozart se Fluitkwartet, K. 285, Beethoven se Trio, op. 11 (Gassenhauer) vir klarinet, tjello en klavier, asook Schumann se klavierkwartet, Op. 47 sal insluit. Die trio,  Suzanne Martens (viool), Karin Gaertner (altviool) en Peter [...]

R100 – R140

Jy, jy, ek en Brahms: Liedprogram

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Sopraan Lauren Dasappa, tenoor Xander Kritzinger, en pianis Hanneke Zwamborn-Basson bied ‘n aandprogram van Brahms-liedere aan, wat ons kollektiewe menslikheid verklank. Hierbenewens ook die eerste uitvoering van ‘n versameling van 10 Afrikaanse volksliedjies, verwerk deur Xander Kritzinger. Dasappa interpreteer opera- en oratoriumwerke, en  en is ook nou betrokke by die bewusmaking van klassieke Afrika-musiek. Kritzinger [...]

R100 – R140

Band Extravaganza 2022

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Universieit se Simfoniese Blaasensemble bied weer eens hulle Band Extravaganza as deel van die Endler Konsertreeks. Die jaarlikse Extravaganza, in samewerking met gemeenskapsvennote, bied ‘n namiddag van ‘n verskeidenheid musiek deur ensembles van blaas- en perkussie-instrumente. Die parade- en gemeenskapsensembles – algemeen bekend in die Wes-Kaap – en die Suid-Afrikaanse erfenis van veldorkeste was [...]

R80 – R120

Opera Collage

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die sangafdeling van die Universiteit sal ‘n program van opera-hoogtepunte aanbied, wat operas soos Bizet se Carmen, Puccini se Madama Butterfly, Verdi se Nabucco, Gounod se Faust, en etlike ander sal insluit. Die  produksie geskied onder die leiding van Minette du Toit-Pearce, met begeleiding verskaf deur Winand Grundling. Kaartjies teen R120 (gewoon) en R80 (pensioenarisse, [...]

R80 – R120

USSO

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied graag aan: die Universiteit van Stellenbosch Simfonie-orkes (USSO) onder die stok van die internasionaal bekende Belgiese dirigent, Rik Ghesquière, op Saterdag 17 September om 8nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die eerste deel van die konsert word gewy aan die musiek van Tsjaikofski, wat deur kollega-komponis Mili Balakirjef aangevuur is tot die [...]

R100 – R140

US / UCT Klavieruitruilkonsert

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

In ooreenstemming met die laaste 20 jaar se samewerking tussen die Klavierafdelings van die Universiteit van Stellenbosch en die Kaapstadse Musiekkollege is dit weer tyd vir die jaarlikse “Klavier-uitruilingskonsert”. Die 2022-program sal veral op Spaanse klaviermusiek konsentreer. Konserte vind plaas op Donderdag 15 September om 7.30 nm in die Baxter Konsertsaal, en Woensdag 21 September [...]

R60 – R85

Net Mendelssohn

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Schola Cantorum, saam met die Universiteit se Camerata (onder leiding van Suzanne Martens) en dirigent Martin Berger bied ‘n program aan gewy aan werke van Felix Mendelssohn-Bartholdy.  

R100 – R140

US Nasionale Ensemble-kompetisie: Finaal

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks word die finale ronde van die Universiteit se Nasionale Ensemble-kompetisie as konsert aangebied. Die kompetisie is oop vir alle gemeenskaps-, skool- en universiteitsensembles. Daar is twee kategorieë:  Skoolkategorie (12-18 jaar) en Ope kategorie (19-27 jaar). Die kompetisie se doelwit is die daarstelling van kompetisiegeleenthede vir skoliere en studente, in [...]

Free

Prestige-konsert: Viool- en klavieruitvoering

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Prestige Konsertreeks bied graag aan die internasionaal-gevierde Duitse violis Alissa Margulis, en die Portugese Stellenbosch-gebaseerde pianis Luis Magalhães op Saterdag 29 October om 8 nm. in die Endlersaal, Stellenbosch. Beide kunstenaars het weinig bekendstelling nodig aan plaaslike gehore, danksy hulle gereelde optredes tydens die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees. Die program vir hierdie konsert sluit [...]

R100 – R140