Viool-uitvoering Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Gretna Heynike (viool) Elna van der Merwe (klavier)   Tartini Viool Sonata in G mineur, "Devil's Trill Sonata" Brahms Viool Sonata Nr.3 in D mineur, Op. 108 Sarasate Zigeunerweisen Op. 20

Free

Gianni Schicchi

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Gianni Schicchi – waarskynlik Puccini se gewildste buffo-karakter – besoek die Endler-verhoog! Hierdie slinkse en vindingryke bedrieër se hulp word deur die naasbestaandes ingeroep wanneer hulle vasstel dat die die pas afgestorwe oom Buoso sy skatte aan die kerk bemaak het. Origens is Schicchi se dogter Lauretta gretig om Buoso se nefie Rinuccio tot ‘n [...]

R80 – R100

Fundraising Concert with Gloria Bosman and the SU Jazz Band

Online

Stellenbosch University Division for Social Impact in partnership with Stellenbosch University Jazz Band under the direction of Felicia Lesch present an online fundraising concert for the Ronnie Samaai Music Education Project. Stellenbosch University (SU) Jazz Band take centre stage joined by South African jazz legend Gloria Bosman. Multiple award winning songstress, Gloria Bosman, who studied [...]

R100

Kaapse kamermusiekprogramme: “Somernagte”

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Kaapstadse Kamermusiekprojek is in die lewe geroep deur ‘n groep plaaslike musici, wat onlangs met hulle konsertreeks in en om Kaapstad begin het. Summer Nights is reeds hulle tweede projek, en is geïnspireer deur die musiek self wat hulle vir dié konserte beoog. Een so ‘n werk is Barber se Summer Music vir houtblaaskwintet. [...]

R100 – R140

Tjello-uitvoering met Peter Martens en Megan-Geoffrey Prins

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Hierdie konsert word opgedra  aan wyle Peter Klatzow (oorlede Desember 2021), een van Suid-Afrika se mees gevierde toonkunstenaars. Die Tjellosonate is ‘n liriese werk, wat ‘n spesiale bydrae maak tot die plaaslike literatuur vir die tjello. Die program bevat ook ‘n tjellotranskripsie van Beethoven self, van sy Horingsonate, op. 17, wat vir die destydse bekende [...]

R100 – R140

Nina Schumann Klavieruitvoering

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Skoonheid in variasie, variasie in skoonheid Prof Nina Schumann, hoof van die klavierafdeling aan die musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch, en artistieke direkteur van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, het geen bekendstelling nodig vir Wes-Kaapse gehore nie. Sy identifiseer hierdie soloprogram as  Skoonheid in variasie, variasie in skoonheid , en het vir dié doel ‘n [...]

R100 – R140

Paulina Malefane Sanguitvoering

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bring graag onder jou aandag: sopraan Paulina Malefane in konsert saam met pianis José Dias op Vrydag 4 Maart om 7 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Paulina Malefane het in 2005 bekendheid verwerf met die produksie U-Carmen eKhayelitsha – ‘n aanpassing van Bizet se Carmen – wat sy geskep, afgerig en die [...]

R100 – R140

Samewerkingskonsert: UCT Operaskool / US Stemafdeling

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Uitvoerings deur die gesamentlike kragte van die Kaapstadse Operaskool en die sangafdeling van die plaaslike Musiekdepartement vind plaas op Donderdag 10 Maart om 7:30 nm by die Baxter-teater, Kaapstad, en op Vrydag 11 Maart om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Onderliggend aan die program is twee idees wat die keuse van liedere bepaal het: die [...]

R80 – R120