Nina Schumann Klavieruitvoering
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSkoonheid in variasie, variasie in skoonheid Prof Nina Schumann, hoof van die klavierafdeling aan die musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch, en artistieke direkteur van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, het geen bekendstelling nodig vir Wes-Kaapse gehore nie. Sy identifiseer hierdie soloprogram as Skoonheid in variasie, variasie in skoonheid , en het vir dié doel ‘n [...]
Paulina Malefane Sanguitvoering
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bring graag onder jou aandag: sopraan Paulina Malefane in konsert saam met pianis José Dias op Vrydag 4 Maart om 7 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Paulina Malefane het in 2005 bekendheid verwerf met die produksie U-Carmen eKhayelitsha – ‘n aanpassing van Bizet se Carmen – wat sy geskep, afgerig en die [...]
Samewerkingskonsert: UCT Operaskool / US Stemafdeling
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaUitvoerings deur die gesamentlike kragte van die Kaapstadse Operaskool en die sangafdeling van die plaaslike Musiekdepartement vind plaas op Donderdag 10 Maart om 7:30 nm by die Baxter-teater, Kaapstad, en op Vrydag 11 Maart om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Onderliggend aan die program is twee idees wat die keuse van liedere bepaal het: die [...]
Simfoniese Koorkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaOp 18 en 19 Maart keer koormusiek terug na die Endlersaal, met die Schola Cantorum, saam met die Stellenbosch Universiteit se Camerata, gelei deur respektiewelik Martin Berger en Suzanne Martens. Die Covid-pandemie was een van daardie gebeurtenisse wat die onlangse geskiedenis van die mensdom ingrypend verander het. In die musiek word atwoorde op sulke katastrofes [...]

Stellenbosch Universiteits-Jazz Band
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag Fiësta-wenners in die gestalte van die Stellenbosch Universiteits-Jazz Band op Vrydag 25 Maart om 7 nm in die Endlersaal. Hoerdie orkes is een van die ensembles wat tot stand gekom het deur die Musiekdepartement se Sertifikaatprogramme, wat juis in die lewe geroep is om lede van die breër gemeenskap toe [...]
Kaapstadse Filharmoniese Orkes met Antonio Pompa-Baldi
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag aan: die Kaapstadse Filharmoniese Orkes onder die leiding van Bernhard Gueller, op Vrydag 8 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die bekende klavierspesialis, Antonio Pompa-Baldi, gee ‘n voordrag van Beethoven se vyfde klavierkonsert (Keiserkonsert). Hy was die pryswenner van die Franse Marguerite Long-Jacques Thibaud Kompetisie in Parys (1998), [...]
Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaOok die universiteitssimfonieorkes word hartlik terugverwelkom op die Endlerverhoog. Dié lewendige uitvoering vind plaas oop Vrydag 22 April en Saterdag 23 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. As solis by dié geleentheid sal die Voorsitter van die departement, Prof Mario Nell optree in Poulenc se kleurvolle neo-Barok orrelkonsert. Due orkes sal gelei word [...]

Universiteit van Stellenbosch Simfoniese Blaasensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaAs deel van die Endler Konsertreeks op Vrydag 13 Mei om 7nm. sal die Universiteit se Simfoniese Blaasensemble die openingskonsert van die WindWorx Fanfare aanbied. Die WindWorx Fanfare is ‘n jaarlikse gebeurtenis, wat die volgede dag, Saterdag 14 Mei by die Durbanville Hoërskool voortgesit word, waar die ongeveer 14 ensembles voor die beoordelaars deur die [...]