Paulina Malefane Sanguitvoering

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bring graag onder jou aandag: sopraan Paulina Malefane in konsert saam met pianis José Dias op Vrydag 4 Maart om 7 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Paulina Malefane het in 2005 bekendheid verwerf met die produksie U-Carmen eKhayelitsha – ‘n aanpassing van Bizet se Carmen – wat sy geskep, afgerig en die [...]

R100 – R140

Samewerkingskonsert: UCT Operaskool / US Stemafdeling

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Uitvoerings deur die gesamentlike kragte van die Kaapstadse Operaskool en die sangafdeling van die plaaslike Musiekdepartement vind plaas op Donderdag 10 Maart om 7:30 nm by die Baxter-teater, Kaapstad, en op Vrydag 11 Maart om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Onderliggend aan die program is twee idees wat die keuse van liedere bepaal het: die [...]

R80 – R120

Simfoniese Koorkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Op 18 en 19 Maart keer koormusiek terug na die Endlersaal, met die Schola Cantorum, saam met  die Stellenbosch Universiteit se Camerata, gelei deur respektiewelik Martin Berger en Suzanne Martens. Die Covid-pandemie was een van daardie gebeurtenisse wat die onlangse geskiedenis van die mensdom ingrypend verander het. In die musiek word atwoorde op sulke katastrofes [...]

Stellenbosch Universiteits-Jazz Band

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied graag  Fiësta-wenners in die gestalte van die Stellenbosch Universiteits-Jazz Band op Vrydag 25 Maart om 7 nm in die Endlersaal. Hoerdie orkes is een van die ensembles wat tot stand gekom het deur die Musiekdepartement se Sertifikaatprogramme, wat juis in die lewe geroep is om lede van die breër gemeenskap toe [...]

R60 – R100

Kaapstadse Filharmoniese Orkes met Antonio Pompa-Baldi

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied graag aan: die Kaapstadse Filharmoniese Orkes onder die leiding van Bernhard Gueller, op Vrydag 8 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die bekende klavierspesialis, Antonio Pompa-Baldi, gee ‘n voordrag van Beethoven se vyfde klavierkonsert (Keiserkonsert). Hy was die pryswenner van die Franse Marguerite Long-Jacques Thibaud Kompetisie in Parys (1998), [...]

R250

Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ook die universiteitssimfonieorkes word hartlik terugverwelkom op die Endlerverhoog. Dié lewendige uitvoering vind plaas oop Vrydag 22 April en Saterdag 23 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. As solis by dié geleentheid sal die Voorsitter van die departement, Prof Mario Nell optree in Poulenc se kleurvolle neo-Barok orrelkonsert. Due orkes sal gelei word [...]

Universiteit van Stellenbosch Simfoniese Blaasensemble

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks op Vrydag 13 Mei om 7nm. sal die Universiteit se Simfoniese Blaasensemble die openingskonsert van die WindWorx Fanfare aanbied. Die WindWorx Fanfare is ‘n jaarlikse gebeurtenis, wat die volgede dag, Saterdag 14 Mei by die Durbanville Hoërskool voortgesit word, waar die ongeveer 14 ensembles voor die beoordelaars deur  die [...]

R60 – R100

From Darkness into Light

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler-Konsertreeks bied graag aan die bekroonde Suid-Afrikaanse bariton William Berger, en begelei deur pianis pianist José Dias, in ‘n liedprogram  “From Darkness into Light”. Die geselekteerde musiek is ‘n refleksie van die wêreldwye pandemie-ervaring, met temas van verlies, vrede, herinneringe, nadenke, liefde en hoop. Die program sluit werke in van Ravel, Schumann, Schubert, Arnold [...]

R100 – R140