Kaapstadse Filharmoniese Orkes met Antonio Pompa-Baldi

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied graag aan: die Kaapstadse Filharmoniese Orkes onder die leiding van Bernhard Gueller, op Vrydag 8 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die bekende klavierspesialis, Antonio Pompa-Baldi, gee ‘n voordrag van Beethoven se vyfde klavierkonsert (Keiserkonsert). Hy was die pryswenner van die Franse Marguerite Long-Jacques Thibaud Kompetisie in Parys (1998), [...]

R250

Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ook die universiteitssimfonieorkes word hartlik terugverwelkom op die Endlerverhoog. Dié lewendige uitvoering vind plaas oop Vrydag 22 April en Saterdag 23 April om 8 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. As solis by dié geleentheid sal die Voorsitter van die departement, Prof Mario Nell optree in Poulenc se kleurvolle neo-Barok orrelkonsert. Due orkes sal gelei word [...]

R100 – R140

Universiteit van Stellenbosch Simfoniese Blaasensemble

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks op Vrydag 13 Mei om 7nm. sal die Universiteit se Simfoniese Blaasensemble die openingskonsert van die WindWorx Fanfare aanbied. Die WindWorx Fanfare is ‘n jaarlikse gebeurtenis, wat die volgede dag, Saterdag 14 Mei by die Durbanville Hoërskool voortgesit word, waar die ongeveer 14 ensembles voor die beoordelaars deur  die [...]

R60 – R100

From Darkness into Light

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler-Konsertreeks bied graag aan die bekroonde Suid-Afrikaanse bariton William Berger, en begelei deur pianis pianist José Dias, in ‘n liedprogram  “From Darkness into Light”. Die geselekteerde musiek is ‘n refleksie van die wêreldwye pandemie-ervaring, met temas van verlies, vrede, herinneringe, nadenke, liefde en hoop. Die program sluit werke in van Ravel, Schumann, Schubert, Arnold [...]

R100 – R140

Gedenkkonsert Justen Hosken

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

As gevolg van ‘n ernstige motorongeluk op 2 March 2022 is die Kaapstadse sanger-liedjieskrywer-ghitaarspeler Justen Hosken oorlede op 10 Maart. Hosken – bekend vir sy musiektalent as leiersanger van Rabbit Black – was ‘n beskeie en sensitiewe persoon. Hy  was ‘n finalejaar BMus-student aan die Universiteit, en was ‘n vaardige klassieke, akoestiese en elektriesse ghitaarspeler, [...]

R100 – R140

Maties Jazz Society

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

The Maties Jazz Society are packing their bags to travel to the Standard Bank National Youth Jazz Festival 2022. After 2 years of a hybrid and online festival, the National Arts Festival resumes its live format in Makhanda and is the ultimate celebratory homecoming for audiences and the arts community. The Standard Bank National Youth Jazz [...]

R60 – R100

Bryan Wallick – Die virtuose Fuga Vol. 2

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks stel graag die pianis Bryan Wallick voor – op Vrydag 24 Junie om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die konsert, onder die titel  “Virtuosic Fugue Vol. 2” bestaan uit ‘n oorsig van werke wat ‘n fuga bevat. Die eerste  helfte word gewy aan fugale musiek vanaf Sebastian Bach tot Marc-André Hamelin, en die [...]

R100 – R140

Maskerade

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Universiteit van Stellenbosch se stemafdeling se voordragsangstudente gee ‘n uitvoering van “Maskerade: ‘n program van musiekteater”, onder die leiding van Lauren Dasappa, Liné Koen, David Wolfswinkel en Blaine Josephs. Die studente word begelei deur Winand Grundling (klavier), met items uit musials soos The Phantom of the Opera, Beauty and the Beast, West Side Story, [...]

Free

Stellenbosch Universiteitskoor & Voces Cordis

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

In Januarie  2022 het die bekroonde koordirigent André van der Merwe met ‘n nuwe koor begin, Voces  Cordis, wat bestaan uit alumni van vorige en huidige kore –  Pro Cantu Jeugkoor, SA Jeugkoor, Stellenberg Meisieskoor, en die Universiteitskoor. Na twee afwesige koorjare verwelkom die Endler Konsertreeks hulle terug in die Endlersaal se koorkraal! Kaartjies teen [...]

R185