Ghitaar Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Brent January, Justen Hosken en Marius Otto - ghitaar concerti deur Castelnuovo-Tedesco, Villa-Lobos and Ponce. Program: Brent January, BMus IV Concerto in D majeur, op.99 - M. Castelnuovo-Tedesco (1895-1968) i. Allegro ii. Andantino alla Romanza iii. Ritmico e cavalleresco   Justen Hosken, BMus III Concerto pour Guitare et petit orchestre - H. Villa-Lobos (1887-1959) i. Allegro [...]

Free

Lourens Fick Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Beste vriende en patronate Hoewel moeilik vir ons, moet ons meedeel dat ons planne vir lewendige uitvoerings vir 100 luisteraars in Junie ongelukkig nie kan voortgaan nie. Soos ons weet, ondervind die Wes-Kaap tans ook ‘n toename van COVID-19 infeksies, met ‘n toename van meer as 30% gedurende die afgelope week, soos aangekondig deur Premier [...]

Free

Kamermusiek etensuurkonsert

US Hout- en koperblasers- en Perkussie-ensembles

Online

Ten spyte van die COVID-19-aanslag op ons almal, is die Universiteit se Musiekdepartement vasberade om steeds aan ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese houtblaasensemble is vir dié doel in kleiner groepe verdeel, as houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles. Hierdie groepe sal ‘n konsert van werke vir sulke [...]

Free

Italiaanse Opera-arias met Theo Magongoma

Online

Die Endler Konsertreeks is trots daarop om die Suid-Afrikaanse bariton Theo Magongoma en pianis Danie Fourie voor te stel in ‘n uitvoering van Italiaanse Opera-arias. Theo Magongoma het die BMus Hons-graad in Sang aan die Universiteit van Kaapstad se Musiekkollege leiding van Brad Liebl behaal, en is tans besig met MMus-studies aan die Universiteit van [...]

Free

Magdalena de Vries se Reis na Japan

Online

Die Reis na Japan is ‘n musiekprogram wat die pryswenner Suid-Afrikaanse marimbaspeler Magdalena de Vries gelei het tot  ‘n pelgrimstog na Japan. Die veelsydigheid van die konsert-marimba word veral aan die lig gebring deur die betowerende musiek van die marimba-virtuoos en komponis Keiko Abe, en die ritmies gekompliseerde kontemporêre werk van Toshi Ichiyanagi. De Vries [...]

Free

Liederabend met tenoor, Thomas Erlank, en pianis Pieter Grobler

Online

  Die Endler Konsertreeks is trots daarop om die Suid-Afrikaanse tenoor Thomas Erlank en pianis Pieter Grobler in ‘n konsert van die kunslied. Thomas Erlank het gegradueer aan die Universiteit van Stellenbosch onder die leiding van Minette du Toit-Pearce, en daarna in Londen, waar hy ‘n nagraadse diploma, ‘n meestersgraad  in Sangvoordrg en ‘n Meesterdiploma [...]

Free

Lourens Fick Klavieruitvoering

Online

PROGRAM The Tom and Jerry Show - Hiromi Uehara (geb. 1979) Trois mouvements de Petrouchka - Igor Stravinsky (1882-1971) i - Danse Russe ii - Chez Pétrouchka iii - La semaine grasse Eyes on Me - Nobuo Uematsu (geb. 1959) My Favorite Things - Rodgers & Hammerstein, arr. Yohan Kim (geb. 2002) Hungarian Rhapsody no. 2 [...]

Free

US Hout- en koperblasers- en Perkussie-ensembles

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ten spyte van die COVID-19-aanslag op ons almal, is die Universiteit se Musiekdepartement vasberade om steeds aan ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese houtblaasensemble is vir dié doel in kleiner groepe verdeel, as houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles. Hierdie groepe sal ‘n konsert van werke vir sulke [...]

Free

Orreluitvoering Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Orreluitvoering Louis van der Watt J. S. Bach Programnotas: Prelude en Fuga in Eb, BWV 552 uit die Clavierübung, Deel III JS Bach se Clavierübung (“Klawerbord-Oefening/-Praktyk”) Deel III is die mees omvattende gepubliseerde werk wat hy in sy leeftyd uitgegee het (1739, hoewel hy klaarblyklik reeds teen 1735 begin werk het aan hierdie projek). Dit [...]

Free