Magdalena de Vries se Reis na Japan
OnlineDie Reis na Japan is ‘n musiekprogram wat die pryswenner Suid-Afrikaanse marimbaspeler Magdalena de Vries gelei het tot ‘n pelgrimstog na Japan. Die veelsydigheid van die konsert-marimba word veral aan die lig gebring deur die betowerende musiek van die marimba-virtuoos en komponis Keiko Abe, en die ritmies gekompliseerde kontemporêre werk van Toshi Ichiyanagi. De Vries [...]
Liederabend met tenoor, Thomas Erlank, en pianis Pieter Grobler
OnlineDie Endler Konsertreeks is trots daarop om die Suid-Afrikaanse tenoor Thomas Erlank en pianis Pieter Grobler in ‘n konsert van die kunslied. Thomas Erlank het gegradueer aan die Universiteit van Stellenbosch onder die leiding van Minette du Toit-Pearce, en daarna in Londen, waar hy ‘n nagraadse diploma, ‘n meestersgraad in Sangvoordrg en ‘n Meesterdiploma [...]
Lourens Fick Klavieruitvoering
OnlinePROGRAM The Tom and Jerry Show - Hiromi Uehara (geb. 1979) Trois mouvements de Petrouchka - Igor Stravinsky (1882-1971) i - Danse Russe ii - Chez Pétrouchka iii - La semaine grasse Eyes on Me - Nobuo Uematsu (geb. 1959) My Favorite Things - Rodgers & Hammerstein, arr. Yohan Kim (geb. 2002) Hungarian Rhapsody no. 2 [...]
US Hout- en koperblasers- en Perkussie-ensembles
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTen spyte van die COVID-19-aanslag op ons almal, is die Universiteit se Musiekdepartement vasberade om steeds aan ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese houtblaasensemble is vir dié doel in kleiner groepe verdeel, as houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles. Hierdie groepe sal ‘n konsert van werke vir sulke [...]
Orreluitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaOrreluitvoering Louis van der Watt J. S. Bach Programnotas: Prelude en Fuga in Eb, BWV 552 uit die Clavierübung, Deel III JS Bach se Clavierübung (“Klawerbord-Oefening/-Praktyk”) Deel III is die mees omvattende gepubliseerde werk wat hy in sy leeftyd uitgegee het (1739, hoewel hy klaarblyklik reeds teen 1735 begin werk het aan hierdie projek). Dit [...]
Finally Mozart
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSangstudente se program behels opera-uittreksels uit drie van Mozart se bekendste operas: Le Nozze di Figaro, Entführung aus dem Serail, en Die Zauberflöte, met klavierbegeleiding van Philippus Hugo, en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Kom en wees deel van ‘n opwindende program van gunstelinge, en van ‘n samesyn in goeie gesondheid, vreugde en liefde.
Finally Mozart
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSangstudente se program behels opera-uittreksels uit drie van Mozart se bekendste operas: Le Nozze di Figaro, Entführung aus dem Serail, en Die Zauberflöte, met klavierbegeleiding van Philippus Hugo, en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Kom en wees deel van ‘n opwindende program van gunstelinge, en van ‘n samesyn in goeie gesondheid, vreugde en liefde.
Sanguitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSanguitvoering Teneale Meaker (sopraan) Joy Sparg (mezzosopraan) José Dias (klavier) Per la piu vaga e bella F. Caccini (1597-1640) Qui sedes ad dexteram patris A. Vivaldi (1678-1741) L’aure che spira G.F. Handel (1685-1759) Ach ich Fühls W.A. Mozart (1756-1791) Nobles seigneurs salut G. Meyerbeer (1791-1864) Quando M’en Vo G. Puccini (1858-1924) O mio Babbino Caro [...]
Trompet-uitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTrompet-uitvoering Tshepo Mosarwe (trompet) Philippus Hugo (klavier) H. Purcell (1659 - 1695) - Rondeau uit Abdelazer, Z. 570 (verw. Trumpet & Organ) J. B. G. Neruda (ca.1708 — ca.1780) - Trompet Konsert in E-mol I. Allegro II. Largo III. Vivace G. Balay (1871 - 1943) - Prélude et ballade vir cornet en klavier J. S. [...]
US Stryk-ensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTen spyte van COVID-19 is die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch vasberade om ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Dienooreenkomstig is die US Simfonieorkes verdeel in kleiner groepe: strykers-, houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles, ten einde ‘n groter mate van veiligheid en sosiale afstand op die verhoog te verseker. Die Universiteit se [...]