Orreluitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaOrreluitvoering Louis van der Watt J. S. Bach Programnotas: Prelude en Fuga in Eb, BWV 552 uit die Clavierübung, Deel III JS Bach se Clavierübung (“Klawerbord-Oefening/-Praktyk”) Deel III is die mees omvattende gepubliseerde werk wat hy in sy leeftyd uitgegee het (1739, hoewel hy klaarblyklik reeds teen 1735 begin werk het aan hierdie projek). Dit [...]
Finally Mozart
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSangstudente se program behels opera-uittreksels uit drie van Mozart se bekendste operas: Le Nozze di Figaro, Entführung aus dem Serail, en Die Zauberflöte, met klavierbegeleiding van Philippus Hugo, en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Kom en wees deel van ‘n opwindende program van gunstelinge, en van ‘n samesyn in goeie gesondheid, vreugde en liefde.
Finally Mozart
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSangstudente se program behels opera-uittreksels uit drie van Mozart se bekendste operas: Le Nozze di Figaro, Entführung aus dem Serail, en Die Zauberflöte, met klavierbegeleiding van Philippus Hugo, en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Kom en wees deel van ‘n opwindende program van gunstelinge, en van ‘n samesyn in goeie gesondheid, vreugde en liefde.
Sanguitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSanguitvoering Teneale Meaker (sopraan) Joy Sparg (mezzosopraan) José Dias (klavier) Per la piu vaga e bella F. Caccini (1597-1640) Qui sedes ad dexteram patris A. Vivaldi (1678-1741) L’aure che spira G.F. Handel (1685-1759) Ach ich Fühls W.A. Mozart (1756-1791) Nobles seigneurs salut G. Meyerbeer (1791-1864) Quando M’en Vo G. Puccini (1858-1924) O mio Babbino Caro [...]
Trompet-uitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTrompet-uitvoering Tshepo Mosarwe (trompet) Philippus Hugo (klavier) H. Purcell (1659 - 1695) - Rondeau uit Abdelazer, Z. 570 (verw. Trumpet & Organ) J. B. G. Neruda (ca.1708 — ca.1780) - Trompet Konsert in E-mol I. Allegro II. Largo III. Vivace G. Balay (1871 - 1943) - Prélude et ballade vir cornet en klavier J. S. [...]
US Stryk-ensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTen spyte van COVID-19 is die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch vasberade om ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Dienooreenkomstig is die US Simfonieorkes verdeel in kleiner groepe: strykers-, houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles, ten einde ‘n groter mate van veiligheid en sosiale afstand op die verhoog te verseker. Die Universiteit se [...]
Tjello & Klavier Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaSunday Kelechi (tjello) Alex Beaven (klavier) Brahms - Sonate vir tjello en klavier in e mineur, Op.38 I. Allegro non troppo Beethoven - Sonata vir tjello en klavier in A Majeur, Op.69 I. Allegro, ma non tanto Saint-Saëns - Le Cygne ( Carnival of the Animals)
Koperblaas Kwintet Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaKoperblaas Kwintet Lara Havenga & Tshepo Mosarwe (trompette) Carin Donson (Franse horing) Wilmar Niehaus (tromboon & klavier) Likhona Tokota (tuba) Bankelsangerlieder - Anonymous Concerto for Brass quintet - Vivaldi-Bach 3 pieces for Brass - Ludwig Wilhelm Maurer Trio for horn, tuba and Piano- Alec Wilder Santa Barbara Sonata - Bramwell Tovey
US Jazz Band
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band is hier op die voorgrond, onder die leiding van Felicia Lesch. Felicia is ‘n toegewyde ondersteuner van die idee om musiek as werktuig vir sosiale verandering te gebruik, en het die jazz-orkes gestig as een van die ensembles van die departement se Sertifikaatprogram – die voorbereiding van voorgraadse [...]
Guitar Festival Lunch Hour 1
Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeJoshua America Bolling Concerto for Classical Guitar and Jazz Trio Also works by York, Tarréga and Villa-Lobos.