Opkomende altviolis Lynn Rudolph
OnlineLynn Rudolph (altviool) & José Dias (klavier) Juis as gevolg van die ryker en donkerder toon is die altviool ‘n spesiale teëbeeld van die viool. Hierdie kwaliteit het ‘n verskeidenheid van komponiste geïnspireer tot die daarstelling van ‘n unieke repertorium in eie reg. Altviolis Lynn Rudolph en pianis José Dias het ‘n uitnemende rogram saamgestel van [...]
Marlise Theron Viooluitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaMarlise Theron (viool), Caron Tremble (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program Chaconne, the fifth movement of Partita no. 2 in d minor for solo violin by J. S. Bach Caprice No. 24 by Niccolo Paganini Tzigane by Maurice Ravel Ballade, or Sonata [...]
40 jaar Marcussen-orrel
OnlineMario Nell (orrel) & Lauren Dasappa (sopraan) Stellenbosse orrelis Mario Nell, en sopraan Lauren Dasappa bied ‘n program aan met komposisies van Sebastian Bach, Mozart en die Suid-Afrikaanse komponis Surendran Reddy. Vanjaar is die 40ste bestaansjaar van die uitmuntende Marcussen-orrel, wat in 1979 in die Endlersaal geïnstalleer is. Mario Nell open die konsert met Bach [...]
Schubert se Winterreise
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie sangafdeling van die Universiteit van Stellenbosch en die operaskool van die Kaapstadse Musiekkollege werk saam in ‘n uitvoering van Schubert se ikoniese liedsiklus Die Winterreise. Die Winterreise-liedsiklus op gedigte van Wilhelm Müller is die uitbeelding van ’n man se pad deur ’n moeilike fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue. Sy geestestoestand [...]
US Jazz Band
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band is hier op die voorgrond, onder die leiding van Felicia Lesch. Soliste is die sangers Karen Petersen en Joshua Swanepoel, terwyl die onlangs-aangestelde dosent aan die musiekdepartement, Lunathi Ncamini, ook sy buiging sal maak. Die program sluit in Suid-Afrikaanse gunstelinge soos Ntyilo Ntyilo, Grazin’ in the Grass, asook [...]
US Strykensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTen spyte van COVID-19 is die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch vasberade om ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Dienooreenkomstig is die US Simfonieorkes verdeel in kleiner groepe: strykers-, houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles, ten einde ‘n groter mate van veiligheid en sosiale afstand op die verhoog te verseker. Die eerste van [...]
Camerata Tinta Barocca
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Barok-ensemble Camerata Tinta Barocca bied ‘n program van Barok-kamermusiek, met Lynelle Kenned (sopraan), Ralitza Macheva en Annien Shaw (Barokviole), Joshua Frank (blokfluit), Bridget Rennie-Salonen (Barokfluit), Uwe Grosser (theorbe), en die geheel vanaf die klawesimbel gelei deur Erik Dippenaar. Die program ondersoek die moontlikhede om enkeldele van werke deur verskillende komponiste, musiek-eras en genres teenoor [...]
Schulhoff se Concertino
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaVir die lewendige konsert van 21 Mei kom drie hoofspelers van die Kaapstadse Filharmonie-orkes byeen vir onder meer die onverwagse juweel van Erwin Schulhoff se Concertino vir fluit, altviool en kontrabas. Hulle is Gabriele von Dürckheim (fluit en piccolo), Petrus Coetzee (altviool) en Roxane Steffen (kontrabas). Schulhoff (1894–1942) was ‘n Tsjeggiese musikus-komponis, gebore in Praag, [...]
Etensuurkonsert: Blaine Josephs (tenoor) & Alex Beaven (klavier)
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Blaine Josephs (tenoor) & Alex Beaven (klavier) Program Richard Strauss 8 Gedichte aus 'Letzte Blätter', Op.10 Arnold Van Wyk Vier Weemoedige Liedjies Claude Debussy Selected songs from Ariettes oubliées, L. 60 i. C'est l'extase langoureuse iv. [...]
Kunstenaarsnuwelinge, Chris Njapha en Caron Tremble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag jong kunstenaars Chris Njapha (tjello) en Caron Tremble (klavier). Sicelo Christopher Njapha het die BMus-graad in 2020 van die Universiteit van Stellenbosch behaal, waar hy tjello onder leiding van Babette Roosenschoon gestudeer het. Hy was hooftjellis van die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes, asook lid van die US se Simfonieorkes. Chris het onlangs [...]