US Jazz Band
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band is hier op die voorgrond, onder die leiding van Felicia Lesch. Soliste is die sangers Karen Petersen en Joshua Swanepoel, terwyl die onlangs-aangestelde dosent aan die musiekdepartement, Lunathi Ncamini, ook sy buiging sal maak. Die program sluit in Suid-Afrikaanse gunstelinge soos Ntyilo Ntyilo, Grazin’ in the Grass, asook [...]
US Strykensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTen spyte van COVID-19 is die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch vasberade om ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Dienooreenkomstig is die US Simfonieorkes verdeel in kleiner groepe: strykers-, houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles, ten einde ‘n groter mate van veiligheid en sosiale afstand op die verhoog te verseker. Die eerste van [...]
Camerata Tinta Barocca
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Barok-ensemble Camerata Tinta Barocca bied ‘n program van Barok-kamermusiek, met Lynelle Kenned (sopraan), Ralitza Macheva en Annien Shaw (Barokviole), Joshua Frank (blokfluit), Bridget Rennie-Salonen (Barokfluit), Uwe Grosser (theorbe), en die geheel vanaf die klawesimbel gelei deur Erik Dippenaar. Die program ondersoek die moontlikhede om enkeldele van werke deur verskillende komponiste, musiek-eras en genres teenoor [...]
Schulhoff se Concertino
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaVir die lewendige konsert van 21 Mei kom drie hoofspelers van die Kaapstadse Filharmonie-orkes byeen vir onder meer die onverwagse juweel van Erwin Schulhoff se Concertino vir fluit, altviool en kontrabas. Hulle is Gabriele von Dürckheim (fluit en piccolo), Petrus Coetzee (altviool) en Roxane Steffen (kontrabas). Schulhoff (1894–1942) was ‘n Tsjeggiese musikus-komponis, gebore in Praag, [...]
Etensuurkonsert: Blaine Josephs (tenoor) & Alex Beaven (klavier)
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Blaine Josephs (tenoor) & Alex Beaven (klavier) Program Richard Strauss 8 Gedichte aus 'Letzte Blätter', Op.10 Arnold Van Wyk Vier Weemoedige Liedjies Claude Debussy Selected songs from Ariettes oubliées, L. 60 i. C'est l'extase langoureuse iv. [...]
Kunstenaarsnuwelinge, Chris Njapha en Caron Tremble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag jong kunstenaars Chris Njapha (tjello) en Caron Tremble (klavier). Sicelo Christopher Njapha het die BMus-graad in 2020 van die Universiteit van Stellenbosch behaal, waar hy tjello onder leiding van Babette Roosenschoon gestudeer het. Hy was hooftjellis van die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes, asook lid van die US se Simfonieorkes. Chris het onlangs [...]
Ghitaar Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaBrent January, Justen Hosken en Marius Otto - ghitaar concerti deur Castelnuovo-Tedesco, Villa-Lobos and Ponce. Program: Brent January, BMus IV Concerto in D majeur, op.99 - M. Castelnuovo-Tedesco (1895-1968) i. Allegro ii. Andantino alla Romanza iii. Ritmico e cavalleresco Justen Hosken, BMus III Concerto pour Guitare et petit orchestre - H. Villa-Lobos (1887-1959) i. Allegro [...]
Lourens Fick Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaBeste vriende en patronate Hoewel moeilik vir ons, moet ons meedeel dat ons planne vir lewendige uitvoerings vir 100 luisteraars in Junie ongelukkig nie kan voortgaan nie. Soos ons weet, ondervind die Wes-Kaap tans ook ‘n toename van COVID-19 infeksies, met ‘n toename van meer as 30% gedurende die afgelope week, soos aangekondig deur Premier [...]
Kamermusiek etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaBeste vriende en patronate Hoewel moeilik vir ons, moet ons meedeel dat ons planne vir lewendige uitvoerings vir 100 luisteraars in Junie ongelukkig nie kan voortgaan nie. Soos ons weet, ondervind die Wes-Kaap tans ook ‘n toename van COVID-19 infeksies, met ‘n toename van meer as 30% gedurende die afgelope week, soos aangekondig deur Premier [...]
US Hout- en koperblasers- en Perkussie-ensembles
OnlineTen spyte van die COVID-19-aanslag op ons almal, is die Universiteit se Musiekdepartement vasberade om steeds aan ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese houtblaasensemble is vir dié doel in kleiner groepe verdeel, as houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles. Hierdie groepe sal ‘n konsert van werke vir sulke [...]