Lourens Fick Klavieruitvoering

Online

PROGRAM The Tom and Jerry Show - Hiromi Uehara (geb. 1979) Trois mouvements de Petrouchka - Igor Stravinsky (1882-1971) i - Danse Russe ii - Chez Pétrouchka iii - La semaine grasse Eyes on Me - Nobuo Uematsu (geb. 1959) My Favorite Things - Rodgers & Hammerstein, arr. Yohan Kim (geb. 2002) Hungarian Rhapsody no. 2 [...]

Free

US Hout- en koperblasers- en Perkussie-ensembles

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ten spyte van die COVID-19-aanslag op ons almal, is die Universiteit se Musiekdepartement vasberade om steeds aan ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese houtblaasensemble is vir dié doel in kleiner groepe verdeel, as houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles. Hierdie groepe sal ‘n konsert van werke vir sulke [...]

Free

Orreluitvoering Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Orreluitvoering Louis van der Watt J. S. Bach Programnotas: Prelude en Fuga in Eb, BWV 552 uit die Clavierübung, Deel III JS Bach se Clavierübung (“Klawerbord-Oefening/-Praktyk”) Deel III is die mees omvattende gepubliseerde werk wat hy in sy leeftyd uitgegee het (1739, hoewel hy klaarblyklik reeds teen 1735 begin werk het aan hierdie projek). Dit [...]

Free

Finally Mozart

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Sangstudente se program behels opera-uittreksels uit drie van Mozart se bekendste operas: Le Nozze di Figaro, Entführung aus dem Serail, en Die Zauberflöte, met klavierbegeleiding van Philippus Hugo, en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Kom en wees deel van ‘n opwindende program van gunstelinge, en van ‘n samesyn in goeie gesondheid, vreugde en liefde.

R40 – R60

Sanguitvoering Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Sanguitvoering Teneale Meaker (sopraan) Joy Sparg (mezzosopraan) José Dias (klavier) Per la piu vaga e bella F. Caccini (1597-1640) Qui sedes ad dexteram patris A. Vivaldi (1678-1741) L’aure che spira G.F. Handel (1685-1759) Ach ich Fühls W.A.  Mozart (1756-1791) Nobles seigneurs salut G. Meyerbeer (1791-1864) Quando M’en Vo G. Puccini (1858-1924) O mio Babbino Caro [...]

Free

Trompet-uitvoering Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Trompet-uitvoering Tshepo Mosarwe (trompet) Philippus Hugo (klavier) H. Purcell (1659 - 1695) - Rondeau uit Abdelazer, Z. 570 (verw. Trumpet & Organ) J. B. G. Neruda (ca.1708 — ca.1780) - Trompet Konsert in E-mol I. Allegro II. Largo III. Vivace G. Balay (1871 - 1943) - Prélude et ballade vir cornet en klavier J. S. [...]

Free

US Stryk-ensemble

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ten spyte van COVID-19 is die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch vasberade om ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Dienooreenkomstig is die US Simfonieorkes verdeel in kleiner groepe: strykers-, houtblaas-, koperblaas-  en slagwerk-ensembles, ten einde ‘n groter  mate van veiligheid en sosiale afstand op die verhoog te verseker. Die Universiteit se [...]

R40 – R60

Tjello & Klavier Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Sunday Kelechi (tjello) Alex Beaven (klavier) Brahms - Sonate vir tjello en klavier in e mineur, Op.38 I. Allegro non troppo Beethoven - Sonata vir tjello en klavier in A Majeur, Op.69 I. Allegro, ma non tanto Saint-Saëns - Le Cygne ( Carnival of the Animals)

Free

Koperblaas Kwintet Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Koperblaas Kwintet Lara Havenga & Tshepo Mosarwe (trompette) Carin Donson (Franse horing) Wilmar Niehaus (tromboon & klavier) Likhona Tokota (tuba)   Bankelsangerlieder - Anonymous Concerto for Brass quintet - Vivaldi-Bach 3 pieces for Brass - Ludwig Wilhelm Maurer Trio for horn, tuba and Piano- Alec Wilder Santa Barbara Sonata - Bramwell Tovey

Free