Die Endler Konsertreeks is trots daarop om die Suid-Afrikaanse bariton Theo Magongoma en pianis Danie Fourie voor te stel in ‘n uitvoering van Italiaanse Opera-arias. Theo Magongoma het die BMus Hons-graad in Sang aan die Universiteit van Kaapstad se Musiekkollege leiding van Brad Liebl behaal, en is tans besig met MMus-studies aan die Universiteit van [...]
Die Reis na Japan is ‘n musiekprogram wat die pryswenner Suid-Afrikaanse marimbaspeler Magdalena de Vries gelei het tot ‘n pelgrimstog na Japan. Die veelsydigheid van die konsert-marimba word veral aan die lig gebring deur die betowerende musiek van die marimba-virtuoos en komponis Keiko Abe, en die ritmies gekompliseerde kontemporêre werk van Toshi Ichiyanagi. De Vries [...]
Die Endler Konsertreeks is trots daarop om die Suid-Afrikaanse tenoor Thomas Erlank en pianis Pieter Grobler in ‘n konsert van die kunslied. Thomas Erlank het gegradueer aan die Universiteit van Stellenbosch onder die leiding van Minette du Toit-Pearce, en daarna in Londen, waar hy ‘n nagraadse diploma, ‘n meestersgraad in Sangvoordrg en ‘n Meesterdiploma [...]
PROGRAM The Tom and Jerry Show - Hiromi Uehara (geb. 1979) Trois mouvements de Petrouchka - Igor Stravinsky (1882-1971) i - Danse Russe ii - Chez Pétrouchka iii - La semaine grasse Eyes on Me - Nobuo Uematsu (geb. 1959) My Favorite Things - Rodgers & Hammerstein, arr. Yohan Kim (geb. 2002) Hungarian Rhapsody no. 2 [...]