Die Endler Konsertreeks bring graag onder jou aandag: sopraan Paulina Malefane in konsert saam met pianis José Dias op Vrydag 4 Maart om 7 nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Paulina Malefane het in 2005 bekendheid verwerf met die produksie U-Carmen eKhayelitsha – ‘n aanpassing van Bizet se Carmen – wat sy geskep, afgerig en die [...]
Uitvoerings deur die gesamentlike kragte van die Kaapstadse Operaskool en die sangafdeling van die plaaslike Musiekdepartement vind plaas op Donderdag 10 Maart om 7:30 nm by die Baxter-teater, Kaapstad, en op Vrydag 11 Maart om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Onderliggend aan die program is twee idees wat die keuse van liedere bepaal het: die [...]
Op 18 en 19 Maart keer koormusiek terug na die Endlersaal, met die Schola Cantorum, saam met die Stellenbosch Universiteit se Camerata, gelei deur respektiewelik Martin Berger en Suzanne Martens. Die Covid-pandemie was een van daardie gebeurtenisse wat die onlangse geskiedenis van die mensdom ingrypend verander het. In die musiek word atwoorde op sulke katastrofes [...]

Die Endler Konsertreeks bied graag Fiësta-wenners in die gestalte van die Stellenbosch Universiteits-Jazz Band op Vrydag 25 Maart om 7 nm in die Endlersaal. Hoerdie orkes is een van die ensembles wat tot stand gekom het deur die Musiekdepartement se Sertifikaatprogramme, wat juis in die lewe geroep is om lede van die breër gemeenskap toe [...]