As deel van die Endler Konsertreeks op Vrydag 13 Mei om 7nm. sal die Universiteit se Simfoniese Blaasensemble die openingskonsert van die WindWorx Fanfare aanbied. Die WindWorx Fanfare is ‘n jaarlikse gebeurtenis, wat die volgede dag, Saterdag 14 Mei by die Durbanville Hoërskool voortgesit word, waar die ongeveer 14 ensembles voor die beoordelaars deur die [...]
Die Endler-Konsertreeks bied graag aan die bekroonde Suid-Afrikaanse bariton William Berger, en begelei deur pianis pianist José Dias, in ‘n liedprogram “From Darkness into Light”. Die geselekteerde musiek is ‘n refleksie van die wêreldwye pandemie-ervaring, met temas van verlies, vrede, herinneringe, nadenke, liefde en hoop. Die program sluit werke in van Ravel, Schumann, Schubert, Arnold [...]
As gevolg van ‘n ernstige motorongeluk op 2 March 2022 is die Kaapstadse sanger-liedjieskrywer-ghitaarspeler Justen Hosken oorlede op 10 Maart. Hosken – bekend vir sy musiektalent as leiersanger van Rabbit Black – was ‘n beskeie en sensitiewe persoon. Hy was ‘n finalejaar BMus-student aan die Universiteit, en was ‘n vaardige klassieke, akoestiese en elektriesse ghitaarspeler, [...]