As gevolg van ‘n ernstige motorongeluk op 2 March 2022 is die Kaapstadse sanger-liedjieskrywer-ghitaarspeler Justen Hosken oorlede op 10 Maart. Hosken – bekend vir sy musiektalent as leiersanger van Rabbit Black – was ‘n beskeie en sensitiewe persoon. Hy was ‘n finalejaar BMus-student aan die Universiteit, en was ‘n vaardige klassieke, akoestiese en elektriesse ghitaarspeler, [...]
The Maties Jazz Society are packing their bags to travel to the Standard Bank National Youth Jazz Festival 2022. After 2 years of a hybrid and online festival, the National Arts Festival resumes its live format in Makhanda and is the ultimate celebratory homecoming for audiences and the arts community. The Standard Bank National Youth Jazz [...]
Die Endler Konsertreeks stel graag die pianis Bryan Wallick voor – op Vrydag 24 Junie om 7nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die konsert, onder die titel “Virtuosic Fugue Vol. 2” bestaan uit ‘n oorsig van werke wat ‘n fuga bevat. Die eerste helfte word gewy aan fugale musiek vanaf Sebastian Bach tot Marc-André Hamelin, en die [...]