Babette Roosenschoon (tjello) en Esthea Kruger (klavier) bring musiek deur vroulike komponiste vir die tjello en klavier na die verhoog. Hierdie liriese werke, wat meestal romantiese komposisies bevat, is deur vroulike tydgenote van onder andere Brahms en Mendelssohn geskryf, maar is veel minder uitgevoer as gevolg van geslagsongelykheid, en word vandag steeds selde op die konsertverhoog [...]
Hierdie selde uitgevoerde Rossini se Petite Messe Solennelle in sy oorspronklike vorm vir koor, soliste, twee klaviere en harmonium beloof om een van die hoogtepunte by vanjaar se Endler-konsertreeks te wees. Die aangrypende werk se aanvanklike sukses het Rossini aangespoor om dit later te orkestreer - maar hierdie oorspronklike en meer ongewone weergawe, met sy fassinerende instrumentale teksture, het steeds sy gunsteling van [...]