18 & 19 November. Johan de Villiers dirigeer twee Verdi Requiem-uitvoerings by die Endler. Die koor (95 lede sterk) bestaan ​​grootliks uit vorige lede van die bekende Libertaskoor. Die vier soliste is die gevierde sangers Hlengiwe Makhwanazi, Minette du Toit-Pearce, Luvo Maranti en Conroy Scott. Petri Salonen tree as konsertmeester op van die orkes, bestaande [...]