Besiel deur 'n gedeeldeĀ liefde en entoesiasme vir kamermusiek van die hoogste gehalte, het vier Kaapstad-gebaseerde instrumentaliste hulĀ ervaring en passie saamgespan in die Juliet-strykkwartet.Ā Die kwartet, wat in 2014 gestig is, se huidige lede is die violiste Annien Shaw en Matthew Stead, die altviolis Remi Ludick en die tjellis Babette Roosenschoon. Die uitvoering sal werke van Haydn, [...]
Die Universiteit Stellenbosch Kamerkoor is in 2014 deur Dr Martin Berger gestig, en vanjaar is die koor se 10de bestaansjaar. Die USKK gaan werke van 'n verskeidenheid van komponiste uitvoer, oud en nuut sowel as plaaslik en uit die buiteland, waaronder Os Justi (Anton Bruckner), Loof die Here (Pieter van der Westhuizen), Gebed aan die [...]
An International Youth Orchestra Performance Gaan op 'n onvergelykbare musikale reis saam met dirigent Alexander Walker, wat die talente van die Stellenbosch Jeugorkes en Weskus Jeugorkes, sowel asĀ besoekende jong musikanteĀ uit Engeland, die VSA en AustraliĆ« lei. Hulle span saam om 'n kulturele tapisserie van simfoniese meesterstukke te weef, wat Afrika-ritmes met klassieke klankeĀ vermeng. Een van [...]
Na 'n optredeĀ as deel vanĀ ConstellationsĀ by Spier in 2022, het die regisseur Brett Bailey van Third World Bunfight Ncebakazi Mnukwana genooi om saam met 'n ensemble by die SpierĀ Harvest FestivalĀ 2023 op te tree. Mnukwana het die uitsonderlike musikantĀ en verwerker, Lungiswa Plaatjies van Langa, Kaapstad, genader om die ensembleĀ iiNceba zoMdaliĀ te stig. Kim Masala, 'n marimba-Ā en perkussiespeler, en [...]
Reis saam met Pierrot seĀ Twilight Ensemble na 'n wĆŖreld van vars perspektieweĀ wat die gaping tussen klassieke en kontemporĆŖre genres oorbrug, en wat 'n psigedeliese ouditiewe avontuur beloof. Die program sluit in Schoenberg seĀ Pierrot Lunaire, die ikoniese toonsetting vir kamer-ensemble van Albert Giraud se 21 gedigte oor Pierrot, die maansiek nar, verlore in 'n surrealistiese landskap [...]
DieĀ Universiteit Stellenbosch Sangafdeling bied weer hierdie jaar hulĀ gewilde āOpera Galaā aan op 30Ā Augustus.Ā Die program sluitĀ bekende arias en ensembles uit geliefde operas soos Bizet seĀ Carmen,Ā Le Nozze di FigaroĀ enĀ Don GiovanniĀ van Mozart, asookĀ La BohĆØmeĀ van Puccini in. Kore uit operas soos Verdi seĀ Nabucco,Ā IĀ PagliacciĀ van Leoncavallo enĀ Die ZauberflƶteĀ van Mozart word ook uitgevoer,Ā om die indrukwekkende stemme van die afdeling se jongĀ sangers ten [...]
Sluit by ons aan vir 'n spesiale musiekkonsert deur die Palissander-koor ter ondersteuning van #Action4Inclusion, gelei deur gewaardeerde advokaat en maatskaplike geregtigheid-kampioen, prof Thuli Madonsela. Die #Action4Inclusion skarebefondsingsinisiatief is 'n sleutelkomponent van die Universiteit se Bridge the Gap-jaarfonds, en 'n topprioriteit vir die US. Dit is 'n deurslaggewende stap om studenteskuld te beƫindig en studente [...]