Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes keer terug na die Endlersaal vir sy jaarlikse huldeblykkonsert ter ere van die wyle filantroop, Mev Huberte Rupert. Die uitsluitlike Beethoven-program, getiteld Beethoven se Vyfde, vind op Vrydag, 29 November, om 19:00 plaas. Bernhard Gueller, die CPO se hoof-gasdirigent, sal die orkes lei in die Fidelio-ouverture en die Simfonie nr. 5 [...]
Ervaar hierdie feesseisoen die sprankel van Kersfees met die engelestemme van die Tygerberg Kinderkoor. Sluit by ons aan vir 'n konsert gevul met feestelike vrolikheid en tydlose gunstelinge soos Panis Angelicus, Jingle Bells, Mary, Did You Know, Festival Sanctus, Joy to the World, en meer. Verwag betowerende melodieë en spesiale verrassings wat hierdie 'n onvergeetlike viering [...]