Events
Calendar of Events
|
Monday
|
Tuesday
|
Wednesday
|
Thursday
|
Friday
|
Saturday
|
Sunday
|
|---|---|---|---|---|---|---|
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
1 event,
-
Cheng² DuoĀ open die 2026 Endlerkonsertreeks met ān tjello- en klavieruitvoeringĀ deur die JUNO-genomineerde sibbeĀ Bryan ChengĀ (tjello) enĀ Silvie ChengĀ (klavier), internasionaal bekend vir hul musiekale energieĀ en besondere ensemble spel. Hul program neem die gehoor op ān reis van Spaanse kleur en Engelse volkswysies tot Duitse Romantiek en Franse elegansie, met werke deur JoaquĆn Nin, Vaughan Williams, Schumann, Nadia Boulanger [...]
from R170
|
0 events,
|
0 events,
|
|
0 events,
|
1 event,
-
Ramon Alexander bring sy bekroonde trio na die verhoog vir 'n samewerking met die opwindende jong groep, Awaken Project en Martin Zenker op baskitaar. Met Zenker se eerste-roep Baviaanse musikantskap wat Alexander se onmiskenbare Suid-Afrikaanse stem by die klavier ontmoet, is die resultaat 'n vars, energieke gesprek. Verwag 'n lewendige program van sielvolle Suid-Afrikaanse jazz, [...] |
0 events,
|
0 events,
|
1 event,
-
War and PeaceĀ bringĀ dieĀ Wits Trio -Ā Zanta HofmeyrĀ (viool),Ā Susan MoutonĀ (tjello) enĀ Malcolm NayĀ (klavier) - na die EndlerĀ vir 'n aand van musikale besinning. Deur Beethoven seĀ ArchdukeĀ Trio met Shostakovich se Klaviertrio nr.2 te koppel, beweeg die program van hoop en teerheid na die bleekĀ realiteite van oorlog, wat uiteindelik die veerkragtigheid van die menslike gees bevestig. R170Ā | R130Ā (pensioners | pensionarisse) R50Ā (students | [...]
from R170
|
1 event,
-
Ervaar die bekoring van Andrew Lloyd Webber se grootste musiekblyspele in hierdie skouspelagtige, een-aand konsert! Met soliste Lynelle Kenned en Louis Loock, en onder leiding van Paul van Zuilenburg, bring die Stellenbosch Stadsorkes tydlose treffers tot gestalte, soos The Phantom of the Opera, Requiem, Cats, Sunset Boulevard, Evita, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, en [...] |
0 events,
|