Loading Events
  • This event has passed.

Na aanleiding van die vorige suksesse van Winterreise, Le poète disait en Great Lieder Composers and their Operas, span die Universiteit Stellenbosch Sangafdeling weer kragte saam met Opera UCT, in ‘n verkenning van Spaanse Kunslied.
Konserte vind plaas op Maandag 11 Maart om 19:00 in die Endler-saal, Stellenbosch en Dinsdag 12 Maart om 19:00 in die Baxter-konsertsaal.
Studente R60 / Musicultus R10 by die deur.

Share This Story, Choose Your Platform!