Loading Events
  • This event has passed.

‘n Geskiedkundige samewerking vind plaas by die Endler-konsertreeks wanneer die Suid-Afrikaanse virtuose Nina Schumann, David Bester en Aristide du Plessis vir die eerste keer as trio vir klavier, viool en tjello saam optree. Geniet klassieke musiek deur Dvořák en Brahms, saam met ‘n nuut gekomponeerde stuk deur die Stellenbosse komponiste Antoni Shonken en Arthur Feder. Ervaar ‘n aand van uitsonderlike musiek by die Endler – bespreek nou jou kaartjies.

Klik hier om die program af te laai.

Share This Story, Choose Your Platform!