Loading Events
  • This event has passed.

Die Duitse baskitaarspeler Martin Zenker reis gereeld tussen Mongolië, München, Rio de Janeiro en Stellenbosch. In dié konsert speel hy musikante van Duitsland en Suid-Afrika, wat deel is van ‘n nuwe opwindende uitruilprogram tussen die US Departement Musiek en die München Akademie vir Musiek. Ervaar hoogs energieke jazz, gewortel in twee kulture met ‘n persoonlike noot daarby. Met Ramon Alexander (klavier), Sima Mashazi (sang), Nathaniel Gates (tromboon), Annemie Nel, Pascal Haas (tromme) en Andreas Kissenbeck (klavier).

Klik hier om die program af te laai.

Share This Story, Choose Your Platform!