Loading Events
  • This event has passed.

Die Universiteitskoor Stellenbosch, onder leiding van André van der Merwe, is een van die oudste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente van verskillende agtergronde – akademies én kultureel – iets wat ’n unieke energie en geweldige gees tot gevolg het. Die koor beklee meer as ’n dekade al die voorsteposisie van die internasionale Interkultuuranglys en het verskeie toekennings reg oor die wêreld gewen.

Kom luisterna die besonderse klank van dié voortreflike groep sangers vir wie dit oor die vreugde van musiek gaan.

Share This Story, Choose Your Platform!