Events for 10 May 2024
Day Navigation
7:00 pm
R10 - R165
Liefhebbers van klaviermusiek word uitgenooi om 'n aand van uitmuntende en diverse klavierspel in die Endler te geniet. Gerhard Joubert (klassiek) en Brathew van Schalkwyk (jazz), twee van Suid-Afrika se top jong pianiste, albei wenners van hul onderskeie kategorieë by die 2023 UNISA Nasionale Klavierkompetisie, sal die gehoor bekoor met hul begeesterde interpretasies van klassieke en […]
Find out more