RAMON ALEXANDER TRIO met Maties Jazz Society
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaRamon Alexander was tot dusver in 2025, baie bedrywig. Planne vir 'n nuwe album broei. Verder is die samestelling van produksies vir talle kunstefeeste onderweg, en daar is die feit dat hy gevra is om die 2025 Nasionale Skole Jazz Band in Makhanda te dirigeer – dit als sorg vir 'n paar opwindende inspirasies teenwoordig [...]
QUATUOR AVENA Around the World in 80 Minutes
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaA pinch of South Africa, a teaspoon of France, a touch of Italy, a zest of Japan, all simmering in Strasbourg since 2016: these are the ingredients that make up the Quatuor Avenaand its members Adam Campbell (South Africa), Nicolas Allard (France), Fabio Cesare (Italy) and Sumika Tsujimoto (Japan). Take a trip around the globe [...]
BAND EXTRAVAGANZA 2025
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaDie jaarlikse Band Extravaganza vind Saterdag 12 April om 16:00 in die Endlersaal plaas. Die US Simfoniese Blaasensemble sal die verhoog met verskeie skoolorkeste deel. Deelnemende orkeste uit die suidelike voorstede is die South African College High School Concert Band en die Wynberg Boys' and Girls' High School Concert Band onder leiding van onderskeidelik Levi [...]
VOICES IN RESONANCE
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaCape Town Camerata SU Chamber Choir | US Kamerkoor Vivox Voices Die Kaapstad Camerata, onder leiding van Leon Starker, Vivox Voices (Durbanville), onder leiding van Maria Rademan, en die Stellenbosch Universiteitskamerkoor, onder leiding van Lunathi Ncamani, span kragte saam vir ’n aand van koormusiek wat jou gees sal verfris en met vreugde en hoop sal laat herleef! R160 | R120 (pensioners | pensionarisse) R80 (students | [...]
UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africaolv André van der Merwe Die US Koor is nie net een van Suid-Afrika se oudste kore nie, maar ook een van die land se voorste kulturele uitvoerprodukte. Onder leiding van André van der Merwe beklee die koor vir meer as ’n dekade die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir amateurkore, en ryg hulle ook [...]
US SANGAFDELING OPERA ANTICS
Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeDink jy opera is ernstig en net vir die ernstiges tussen ons? Dink weer! "Operatic Antics", aangebied deur die sangers van die US Sandafdeling, bied ’n vars en speelse benadering tot die wêreld van opera. Beleef die stemme van ons toekomstige operasterre terwyl hulle geliefde operaverhale en karakters met energie, humor en passie na die [...]
VEGA TRIO
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaDie ligte en kleurryke Franse Romantiese styl is tegelyk diep roerend en stralend sigbaar in Gaubert se Trois Aquarelles vir fluit, tjello en klavier. Dit verbaas dikwels luisteraars om te ontdek dat Gaubert hierdie stuk in 1915 gekomponeer het terwyl hy in die Franse weermag gedien het—miskien as ’n teenmiddel vir die gruwels van loopgraaf-oorlogvoering. Die Vega Trio, [...]
US JAZZ AFDELING SKOUSPEL met Hilton Shilder & Bheki Khoza
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaDie jazzafdeling van die US Departement Musiek bring twee Suid-Afrikaanse jazz-ikone na die verhoog. Hilton Schilder, Kaapse komponis, multi-instrumentalis en Kaapse Jazz-ikoon, en Bheki Khoza, die gevierde jazzkitaarspeler van Durban, sal die Endlersaal betower. Hierdie konsert is ’n samewerkingsprojek tussen dié twee legendariese kunstenaars, die US Jazz Band en Ramon Alexander se Maties Jazz Society. [...]
ENLIGHTENED FRANCE
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaErvaar die musikale elegansie van 17de- en 18de-eeuse Frankryk met Enlightened France. Hierdie boeiende konsert bevat werke van Elizabeth Jacquet de la Guerre, Jean-Philippe Rameau, Marin Marais, François Couperin en Jacques Duphly. Uitgevoer op oorspronklike instrumente deur Annien Shaw, Sarah Cunningham en Leon Schelhase, hierdie meesterlike werke laat die Franse Barok-era herleef. Tickets | Kaartjies: R165 | R125 (pensioners | pensionarisse) [...]
VOICES CORDIS
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africaolv André van der Merwe Sedert die stigting in 2022 onder die bekwame leiding van André van der Merwe, betower Voces Cordis gehore met sy voortreflike koorkuns. Hierdie dinamiese ensemble keer nou terug met ’n splinternuwe program wat ’n inspirerende verskeidenheid plaaslike en internasionale koorwerke insluit.