Events
-
-
WITS TRIO
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaWar and Peace bring die Wits Trio - Zanta Hofmeyr (viool), Susan Mouton (tjello) en Malcolm Nay (klavier) - na die Endler vir 'n aand van musikale besinning. Deur Beethoven se Archduke Trio met Shostakovich se Klaviertrio nr.2 te koppel, beweeg die program van hoop en teerheid na die bleek realiteite van oorlog, wat uiteindelik die veerkragtigheid van die menslike gees bevestig. R170 | R130 (pensioners | pensionarisse) R50 (students | [...]
from R170 -
Stellenbosch City Orchestra A TRIBUTE to ANDREW LLOYD WEBBER
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaErvaar die bekoring van Andrew Lloyd Webber se grootste musiekblyspele in hierdie skouspelagtige, een-aand konsert! Met soliste Lynelle Kenned en Louis Loock, en onder leiding van Paul van Zuilenburg, bring die Stellenbosch Stadsorkes tydlose treffers tot gestalte, soos The Phantom of the Opera, Requiem, Cats, Sunset Boulevard, Evita, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, en [...]