Canticum Novum Gloria
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied die Canticum Novum-koor, orkes en soliste onder die leiding van Louis van der Watt, in ‘n viering van die koor se 21ste jaar van gewye musiek vir koor en orkes in die Endlersaal, Stellenbosch. Op die program verskyn twee komlementêre koorwerke: die Gloria van Vivaldi en die Suid-Afrikaanse komponis Péter Louis [...]
Canticum Novum Gloria
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied die Canticum Novum-koor, orkes en soliste onder die leiding van Louis van der Watt, in ‘n viering van die koor se 21ste jaar van gewye musiek vir koor en orkes in die Endlersaal, Stellenbosch. Op die program verskyn twee komlementêre koorwerke: die Gloria van Vivaldi en die Suid-Afrikaanse komponis Péter Louis [...]
KOMPOS
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks, in samewerking met KOMPOS, het ‘n interessante en en vernuwende program van nuwe komposisies van Stellenbosch se jong komponiste. In ooreenstemming met die naam van die organisasie, streef die KOMPOS-projek na die skep van ‘n stimulerende omgewing vir komposisiestudente aan die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch. Die projek is in 2010 [...]
Mario Nell & Winand Grundling Orreluitvoering
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaMario Nell en Winand Grundling bied ‘n middagprogram van Franse orrelmusiek van die 19de en 20ste eeue, op die indrukwekkende Marcussen-orrel in die Endlersaal. Dié konsert vorm deel van die Endler Konsertreeks, en vind plaas op Sondag, 3 November om 4:30 nm. Die Franse werke op die program sluit in die bekoorlike Suite Gothique van [...]
Libertas-koor
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bring jou die Libertas-koor, onder die leiding van Johan de Villiers, om 4:30 nm op Sondag 10 November in die Endlersaal, Stellenbosch. Die koor se program bestaan uit ‘n verskeidenhied van werke – beide sekulêr en gewyd. Uit die kunsmusiek-gebied is daar eietydse koormusiek van Ola Gjeilo en Ēriks Ešenvalds. Soos gewoonlik [...]
Toyota US Woordfees
kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaMarian Lewin Huldigingskonsert
OnlineAmici Strykkwartet: Suzanne Martens (viool), Philip Martens (viool), Karin Gaertner (altviool), Peter Martens (tjello), met gaskunstenaar Eddie Mclean (tjello) Die onlangse afsterwe van tjellis Marian Lewin word betreur deur alle plaaslike musiekliefhebbers. Sy was allerweë bekend as die doyenne van Suid-Afrikaanse tjelliste. As orkestjellis, kamermusikus en solis saam met onder meer die SAUK-, die (destydse) [...]
Soirée Espangole
OnlineCameron Williams (klarinet), Joshua Frank (ghitaar) Cameron Williams en Joshua Frank is opkomende nuwelinge van Suid-Afrikaanse jong musici. Die meermalige klarinet-wenner Williams tree op saam met ghitaarspeler Frank in ‘n duo van musikale gunstelinge. Die duo se program met sy sterk Spaanse inslag is ‘n potpourri van musiek van die Spaanse meester Manuel de Falla [...]
Ter viering van die vrou saam met die SU Jazz-orkes
OnlineTer viering van die vrou saam met die SU Jazz-orkes o.l.v. Felicia Lesch met jazz soliste Anneli Kamfer, Zinzi Carolissen, en jazz pianis, Ramon Alexander Die Endler Konsertreeks bied graag die Universiteit se Jazzorkes onder leiding van Felicia Lesch, met pianis Ramon Alexander, vokaliste Anneli Kamfer en Zinzi Carolissen, en die digkuns van Jolyn Phillips. Die [...]
Chris Njapha (tjello), Elna van der Merwe (klavier) Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaChris Njapha (tjello), Elna van der Merwe (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Beethoven Tjello Sonate Nr.3 in A-majeur, Op. 69 i. Allegro, ma non tanto ii. Scherzo. Allegro molto - Trio iii. Adagio cantabile - Allegro vivace Cassadó [...]