Prestige Klaviertrio
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Prestige-reeks van die Endler Konsertreeks stel graag die Suid-Afrikaanse Prestige-klaviertrio bekend, wat op Sondag 15 September om 4:30 nm. in die Endlersaal optree. Violis Pieter Schoeman – konsertmeester van die Londense Filharmonie – het huis toe gekom om met die gewilde plaaslike pianis Albie van Schalkwyk en tjellis Anmari van der Westhuizen op te [...]
Jeug-concertofees
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks is vanjaar weer eens die aanvoerder van die Jeug-concertofees, op Saterdag 21 September om 8 nm. in die Endlersaal. Jong soliste wat deur oudisies geidentifiseer word vir die fees sal saam met die Universiteitsimfonieorkes onder leiding van Corvin Matei. Prof. Matei was tussen 2006 en 2018 die musiekdirekteur en permanente dirigent van [...]
Tim Kliphuis-trio
Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks verwelkom graag die bekende Tim Kliphuis-trio uit Nederland terug. Hulle is bekend vir hul optredes tydens die Woordfees van beide 2017 en 2018. Vir eersgenoemde geleentheid was die Trio die wenner van die trofee vir die Beste Klassieke Musiekproduksie. Kliphuis, opgelei as klassieke violis, die ghitaarspeler Nigel Clark van Dublin, en die [...]
Duruflé se Requiem
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaOp 28 en 29 September lewer die gesamentlike kore van die Schola Cantorum en die Universiteit van Stellenbosch se Kamerkoor ‘n uitvoering van Duruflé se Requiem vir koor en orkes in die Endlersaal, onder die leiding van Martin Berger. Die openingswerk van die konsert is Sebastian Bach se kantate, Lobet Gott in seinen Reichen, BWV [...]

US Koor Gala-konsert
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 5 Oktober om 20h00 en Sondag 6 Oktober om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Heaven’s Flock) verkoop. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in die land, en [...]

Megan-Geoffrey Prins met werk van Johan Cloete
Irma Stern Museum 21 Cecil Road, Rosebank, Cape Town, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks, in samewerking met die Irma Stern-museum bied ‘n uitvoering aan met die Suid-Afrikaanse pianis Megan-Geoffrey Prins gewy aan die werk van die Suid-Afrikaanse komponis Johan Cloete. Johan dra hierdie konsert op aan Victor Tichardt en Sonja Canto. Prins het reeds ‘n hoë aansien verwerf as pianis met ‘n merkwaardige tegniese vaardigheid en [...]
Canticum Novum Gloria
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied die Canticum Novum-koor, orkes en soliste onder die leiding van Louis van der Watt, in ‘n viering van die koor se 21ste jaar van gewye musiek vir koor en orkes in die Endlersaal, Stellenbosch. Op die program verskyn twee komlementêre koorwerke: die Gloria van Vivaldi en die Suid-Afrikaanse komponis Péter Louis [...]