Libertas-koor
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Endler Konsertreeks bring jou die Libertas-koor, onder die leiding van Johan de Villiers, om 4:30 nm op Sondag 10 November in die Endlersaal, Stellenbosch. Die koor se program bestaan uit ‘n verskeidenhied van werke – beide sekulêr en gewyd. Uit die kunsmusiek-gebied is daar eietydse koormusiek van Ola Gjeilo en Ēriks Ešenvalds. Soos gewoonlik [...]
Toyota US Woordfees
kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaMarian Lewin Huldigingskonsert
OnlineAmici Strykkwartet: Suzanne Martens (viool), Philip Martens (viool), Karin Gaertner (altviool), Peter Martens (tjello), met gaskunstenaar Eddie Mclean (tjello) Die onlangse afsterwe van tjellis Marian Lewin word betreur deur alle plaaslike musiekliefhebbers. Sy was allerweë bekend as die doyenne van Suid-Afrikaanse tjelliste. As orkestjellis, kamermusikus en solis saam met onder meer die SAUK-, die (destydse) [...]
Soirée Espangole
OnlineCameron Williams (klarinet), Joshua Frank (ghitaar) Cameron Williams en Joshua Frank is opkomende nuwelinge van Suid-Afrikaanse jong musici. Die meermalige klarinet-wenner Williams tree op saam met ghitaarspeler Frank in ‘n duo van musikale gunstelinge. Die duo se program met sy sterk Spaanse inslag is ‘n potpourri van musiek van die Spaanse meester Manuel de Falla [...]
Ter viering van die vrou saam met die SU Jazz-orkes
OnlineTer viering van die vrou saam met die SU Jazz-orkes o.l.v. Felicia Lesch met jazz soliste Anneli Kamfer, Zinzi Carolissen, en jazz pianis, Ramon Alexander Die Endler Konsertreeks bied graag die Universiteit se Jazzorkes onder leiding van Felicia Lesch, met pianis Ramon Alexander, vokaliste Anneli Kamfer en Zinzi Carolissen, en die digkuns van Jolyn Phillips. Die [...]
Chris Njapha (tjello), Elna van der Merwe (klavier) Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaChris Njapha (tjello), Elna van der Merwe (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Beethoven Tjello Sonate Nr.3 in A-majeur, Op. 69 i. Allegro, ma non tanto ii. Scherzo. Allegro molto - Trio iii. Adagio cantabile - Allegro vivace Cassadó [...]
Trio Pastel
OnlineTrio Pastel: Jana van der Walt (harp), Liesl Stoltz (fluit), Petrus Coetzee (altviool) Die klassieke kamermusiektrio kan verskillende samestellings hê. Die samestelling van harp, fluit en altviool is ‘n rare een, maar nietemin ‘n vernuftige klankkleurkombinasie van geplukte en gestrykte snare, en ‘n houtblaser. Die Trio Pastel, bestaan uit fluitis Liesl Stoltz, altviolis Petrus Coetzee [...]
Tjello Trio Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTjello Trio: Chris Njapha, Sunday Kelechi, Oluwabenga Ajila ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Johann Sebastian Bach (1685-1750) Sunday Kelechi: Tjello Suite Nr. 1 in G-Majeur, BWV 1007: I. Prelude Ajila Oluwagbenga: Tjello Suite Nr. 3 in C-Majeur BWV 1009: I. [...]
Lusibalwethu Sesanti (alt), José Dias (klavier) Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaLusibalwethu Sesanti (alt), José Dias (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: I am Womxn: Of Loyalty, Love and Loss Of Loyalty... He Zigeuner! From Zigeunerlieder - J. Brahms (1833- 1897) Torna di Tito a lato - W.A Mozart (1756-1791) Op my ramkiekie [...]
Chanté van der Westhuizen (sopraan), Throy Petersen (klavier) Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaChanté van der Westhuizen (sopraan), Throy Petersen (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Stizzoso mio Stizzoso - Pergolesi Guinse alfin il momento... Deh vieni non tardar - Mozart Ah tardai troppo... O Luce di quest'anima - Donizetti O mio babbino [...]