Tim Kliphuis-trio

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks verwelkom graag die bekende Tim Kliphuis-trio uit Nederland terug. Hulle is bekend vir hul optredes tydens die Woordfees van beide 2017 en 2018. Vir eersgenoemde geleentheid was die Trio die wenner van die trofee vir die Beste Klassieke Musiekproduksie. Kliphuis, opgelei as klassieke violis, die ghitaarspeler Nigel Clark van Dublin, en die [...]

R100 – R140

Duruflé se Requiem

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Op 28 en 29 September lewer die gesamentlike kore van die Schola Cantorum en die Universiteit van Stellenbosch se Kamerkoor ‘n uitvoering van Duruflé se Requiem vir koor en orkes in die Endlersaal, onder die leiding van Martin Berger. Die openingswerk van die konsert is Sebastian Bach se kantate, Lobet Gott in seinen Reichen, BWV [...]

US Koor Gala-konsert

Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 5 Oktober om 20h00 en Sondag 6 Oktober om 16h30 in die Endlersaal.  Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Heaven’s Flock) verkoop. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in die land, en [...]

Megan-Geoffrey Prins met werk van Johan Cloete

Irma Stern Museum 21 Cecil Road, Rosebank, Cape Town, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die Irma Stern-museum bied ‘n uitvoering aan met die Suid-Afrikaanse pianis Megan-Geoffrey Prins gewy aan die werk van die Suid-Afrikaanse komponis Johan Cloete.  Johan dra hierdie konsert op aan Victor Tichardt en Sonja Canto. Prins het reeds ‘n hoë aansien verwerf as pianis met ‘n merkwaardige tegniese vaardigheid en [...]

R100 – R140

Canticum Novum Gloria

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied die Canticum Novum-koor, orkes en soliste onder die leiding van Louis van der Watt, in ‘n viering van die koor se 21ste jaar van gewye musiek vir koor en orkes in die Endlersaal, Stellenbosch. Op die program verskyn twee komlementêre koorwerke: die Gloria van Vivaldi en die Suid-Afrikaanse komponis Péter Louis [...]

KOMPOS

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met KOMPOS, het ‘n interessante en en vernuwende program van nuwe komposisies van Stellenbosch se jong komponiste. In ooreenstemming met die naam van die organisasie, streef die KOMPOS-projek na die skep van ‘n stimulerende omgewing vir komposisiestudente aan die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch. Die projek is in 2010 [...]

R40 – R60

Mario Nell & Winand Grundling Orreluitvoering

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Mario Nell en Winand Grundling bied ‘n middagprogram van Franse orrelmusiek van die 19de en 20ste eeue, op die indrukwekkende Marcussen-orrel in die Endlersaal. Dié konsert vorm deel van die Endler Konsertreeks, en vind plaas op Sondag, 3 November om 4:30 nm. Die Franse werke op die program sluit in die bekoorlike Suite Gothique van [...]

R100 – R140