US Koor Gala-konsert

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 5 Oktober om 20h00 en Sondag 6 Oktober om 16h30 in die Endlersaal.  Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Heaven’s Flock) verkoop. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in die land, en [...]

R100 – R140

Megan-Geoffrey Prins met werk van Johan Cloete

Irma Stern Museum 21 Cecil Road, Rosebank, Cape Town, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die Irma Stern-museum bied ‘n uitvoering aan met die Suid-Afrikaanse pianis Megan-Geoffrey Prins gewy aan die werk van die Suid-Afrikaanse komponis Johan Cloete.  Johan dra hierdie konsert op aan Victor Tichardt en Sonja Canto. Prins het reeds ‘n hoë aansien verwerf as pianis met ‘n merkwaardige tegniese vaardigheid en [...]

R100 – R140

Canticum Novum Gloria

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied die Canticum Novum-koor, orkes en soliste onder die leiding van Louis van der Watt, in ‘n viering van die koor se 21ste jaar van gewye musiek vir koor en orkes in die Endlersaal, Stellenbosch. Op die program verskyn twee komlementêre koorwerke: die Gloria van Vivaldi en die Suid-Afrikaanse komponis Péter Louis [...]

KOMPOS

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met KOMPOS, het ‘n interessante en en vernuwende program van nuwe komposisies van Stellenbosch se jong komponiste. In ooreenstemming met die naam van die organisasie, streef die KOMPOS-projek na die skep van ‘n stimulerende omgewing vir komposisiestudente aan die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch. Die projek is in 2010 [...]

R40 – R60

Mario Nell & Winand Grundling Orreluitvoering

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Mario Nell en Winand Grundling bied ‘n middagprogram van Franse orrelmusiek van die 19de en 20ste eeue, op die indrukwekkende Marcussen-orrel in die Endlersaal. Dié konsert vorm deel van die Endler Konsertreeks, en vind plaas op Sondag, 3 November om 4:30 nm. Die Franse werke op die program sluit in die bekoorlike Suite Gothique van [...]

R100 – R140

Libertas-koor

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bring jou die Libertas-koor, onder die leiding van Johan de Villiers, om 4:30 nm op Sondag 10 November in die Endlersaal, Stellenbosch. Die koor se program bestaan uit ‘n verskeidenhied van werke – beide sekulêr en gewyd. Uit die kunsmusiek-gebied is daar eietydse koormusiek van Ola Gjeilo en Ēriks Ešenvalds. Soos gewoonlik [...]

R100 – R140

Toyota US Woordfees

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Marian Lewin Huldigingskonsert

Online

Amici Strykkwartet: Suzanne Martens (viool), Philip Martens (viool), Karin Gaertner (altviool), Peter Martens (tjello), met gaskunstenaar Eddie Mclean (tjello) Die onlangse afsterwe van tjellis Marian Lewin word betreur deur alle plaaslike musiekliefhebbers. Sy was allerweë bekend as die doyenne van Suid-Afrikaanse tjelliste. As orkestjellis, kamermusikus en solis saam met onder meer die SAUK-, die (destydse) [...]