VEGA TRIO
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaDie ligte en kleurryke Franse Romantiese styl is tegelyk diep roerend en stralend sigbaar in Gaubert se Trois Aquarelles vir fluit, tjello en klavier. Dit verbaas dikwels luisteraars om te ontdek dat Gaubert hierdie stuk in 1915 gekomponeer het terwyl hy in die Franse weermag gedien het—miskien as ’n teenmiddel vir die gruwels van loopgraaf-oorlogvoering. Die Vega Trio, [...]
US JAZZ AFDELING SKOUSPEL met Hilton Shilder & Bheki Khoza
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaDie jazzafdeling van die US Departement Musiek bring twee Suid-Afrikaanse jazz-ikone na die verhoog. Hilton Schilder, Kaapse komponis, multi-instrumentalis en Kaapse Jazz-ikoon, en Bheki Khoza, die gevierde jazzkitaarspeler van Durban, sal die Endlersaal betower. Hierdie konsert is ’n samewerkingsprojek tussen dié twee legendariese kunstenaars, die US Jazz Band en Ramon Alexander se Maties Jazz Society. [...]
ENLIGHTENED FRANCE
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaErvaar die musikale elegansie van 17de- en 18de-eeuse Frankryk met Enlightened France. Hierdie boeiende konsert bevat werke van Elizabeth Jacquet de la Guerre, Jean-Philippe Rameau, Marin Marais, François Couperin en Jacques Duphly. Uitgevoer op oorspronklike instrumente deur Annien Shaw, Sarah Cunningham en Leon Schelhase, hierdie meesterlike werke laat die Franse Barok-era herleef. Tickets | Kaartjies: R165 | R125 (pensioners | pensionarisse) [...]
VOICES CORDIS
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africaolv André van der Merwe Sedert die stigting in 2022 onder die bekwame leiding van André van der Merwe, betower Voces Cordis gehore met sy voortreflike koorkuns. Hierdie dinamiese ensemble keer nou terug met ’n splinternuwe program wat ’n inspirerende verskeidenheid plaaslike en internasionale koorwerke insluit.