ENLIGHTENED FRANCE
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaErvaar die musikale elegansie van 17de- en 18de-eeuse Frankryk met Enlightened France. Hierdie boeiende konsert bevat werke van Elizabeth Jacquet de la Guerre, Jean-Philippe Rameau, Marin Marais, François Couperin en Jacques Duphly. Uitgevoer op oorspronklike instrumente deur Annien Shaw, Sarah Cunningham en Leon Schelhase, hierdie meesterlike werke laat die Franse Barok-era herleef. Tickets | Kaartjies: R165 | R125 (pensioners | pensionarisse) [...]
VOICES CORDIS
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South Africaolv André van der Merwe Sedert die stigting in 2022 onder die bekwame leiding van André van der Merwe, betower Voces Cordis gehore met sy voortreflike koorkuns. Hierdie dinamiese ensemble keer nou terug met ’n splinternuwe program wat ’n inspirerende verskeidenheid plaaslike en internasionale koorwerke insluit.