Opera Collage
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie sangafdeling van die Universiteit sal ‘n program van opera-hoogtepunte aanbied, wat operas soos Bizet se Carmen, Puccini se Madama Butterfly, Verdi se Nabucco, Gounod se Faust, en etlike ander sal insluit. Die produksie geskied onder die leiding van Minette du Toit-Pearce, met begeleiding verskaf deur Winand Grundling. Kaartjies teen R120 (gewoon) en R80 (pensioenarisse, [...]
USSO
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks bied graag aan: die Universiteit van Stellenbosch Simfonie-orkes (USSO) onder die stok van die internasionaal bekende Belgiese dirigent, Rik Ghesquière, op Saterdag 17 September om 8nm in die Endlersaal, Stellenbosch. Die eerste deel van die konsert word gewy aan die musiek van Tsjaikofski, wat deur kollega-komponis Mili Balakirjef aangevuur is tot die [...]
US / UCT Klavieruitruilkonsert
Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeIn ooreenstemming met die laaste 20 jaar se samewerking tussen die Klavierafdelings van die Universiteit van Stellenbosch en die Kaapstadse Musiekkollege is dit weer tyd vir die jaarlikse “Klavier-uitruilingskonsert”. Die 2022-program sal veral op Spaanse klaviermusiek konsentreer. Konserte vind plaas op Donderdag 15 September om 7.30 nm in die Baxter Konsertsaal, en Woensdag 21 September [...]
Net Mendelssohn
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Schola Cantorum, saam met die Universiteit se Camerata (onder leiding van Suzanne Martens) en dirigent Martin Berger bied ‘n program aan gewy aan werke van Felix Mendelssohn-Bartholdy.
US Nasionale Ensemble-kompetisie: Finaal
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaAs deel van die Endler Konsertreeks word die finale ronde van die Universiteit se Nasionale Ensemble-kompetisie as konsert aangebied. Die kompetisie is oop vir alle gemeenskaps-, skool- en universiteitsensembles. Daar is twee kategorieë: Skoolkategorie (12-18 jaar) en Ope kategorie (19-27 jaar). Die kompetisie se doelwit is die daarstelling van kompetisiegeleenthede vir skoliere en studente, in [...]
Prestige-konsert: Viool- en klavieruitvoering
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Prestige Konsertreeks bied graag aan die internasionaal-gevierde Duitse violis Alissa Margulis, en die Portugese Stellenbosch-gebaseerde pianis Luis Magalhães op Saterdag 29 October om 8 nm. in die Endlersaal, Stellenbosch. Beide kunstenaars het weinig bekendstelling nodig aan plaaslike gehore, danksy hulle gereelde optredes tydens die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees. Die program vir hierdie konsert sluit [...]
Stellenbosch Universiteit se Jazz Band Fondsinsmelingskonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Endler Konsertreeks presenteer met trots die pryswenner Jazz Band van die Universiteit van Stellenbosch, met die oog op ‘n fondsinsamelingskonsert op Saterdag 19 November om 5nm in die Endlersaal. Hierdie orkes is een van die ensembles wat tot stand gekom het deur die Musiekdepartement se Sertifikaatprogramme, wat juis in die lewe geroep is om [...]
Libertas-koor: Hoogtepunte vanaf Mozart tot Verdi
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Libertas-koor bied jou ‘n populêre program van hoogtepunte uit 12 operas van 8 komponiste. Die uitvoering is ook ‘n afskeid van die koor se gewilde leier Johan de Villiers, wat vir meer as 20 jaar voor hulle gestaan het. De koor sal verder ondersteun word deur ‘n simfonieorkes en die sangers Hlengiwe Mkhwanazi, Minette [...]
Libertas-koor: Hoogtepunte vanaf Mozart tot Verdi
Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South AfricaDie Libertas-koor bied jou ‘n populêre program van hoogtepunte uit 12 operas van 8 komponiste. Die uitvoering is ook ‘n afskeid van die koor se gewilde leier Johan de Villiers, wat vir meer as 20 jaar voor hulle gestaan het. De koor sal verder ondersteun word deur ‘n simfonieorkes en die sangers Hlengiwe Mkhwanazi, Minette [...]
Cape Chamber Music Collective: Klarinetkwintette
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie openingskonsert van die Endler Konsertreeks sal weer eens geskied in samewerking met die bekende Kaapstadse Kamermusiek-kollektief, met Suid-Afrikaanse musici Annien Shaw, Valentina Koleva-Vorster (viole), Uliana Alekseev (altviool), Nicola McLachlan (tjello) en Annelize de Villiers (klarinet) wat werke van Sjostakowitsj, Bowen en Brahms sal uitvoer. Die konsert vind plaas op Vrydag 17 Februarie in die Endlersaal. [...]