Roustem Saitkoulov Speel Chopin
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaRoustem Saitkoulov, wat opgelei is by die Tsjaikofski-konservatorium in Moskou en 'n wenner van toppryse in internasionale kompetisies in Parys, Rome en Zürich, word wêreldwyd bekroon vir sy konserte en opnames. Hy het al baie saam met vooraanstaande orkeste getoer en in gesogte lokale soos Carnegie Hall, Sydney Opera en Parys Philharmonie opgetree. Vir hierdie [...]
SEASONS OF LIFE Werke vir Sopraan, Klarinet en Klavier
Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeMet Janel Speelman (sopraan), Annamarie Bam (klarinet) en Albie van Schalkwyk (klavier). Die titel Seasons of Life dui die fisiese en emosionele omvang van 'n program aan wat ook 'n interessante reeks style dek. Tussen die hoofwerke vir sopraan, klarinet en klavier (Spohr Deutsche Lieder, Schubert se Der Hirt auf fem Felsen en die selde [...]
Fauré Requiem / Brahms Serenade: Schola Cantorum olv Martin Berger
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaErvaar 'n onvergeetlike aand van koor- en orkesharmonie terwyl Schola Cantorum, onder leiding van Martin Berger, Gabriel Fauré se diep roerende Requiem en Cantique de Jean Racine aanbied, saam met Johannes Brahms se Serenade nr. 2. Reis saam met ons deur hierdie kragtige program wat die tydlose skoonheid van musiek vier. Sluit by ons aan [...]
USSO olv Chad Hendricks met Pieter Grobler (klavier)
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaDie Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes (USSO) keer op Woensdag, 20 Maart terug na die Endlersaal, met 'n dinamiese program onder leiding van gasdirigent Chad Hendricks, wat in 2023 as Musiekdirekteur en Dirigent van die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes aangestel is en, in 2024, die rol van Inwonende Dirigent van die KwaZulu-Natalse Filharmoniese Orkes oorgeneem het. Die konsert [...]
RAMON ALEXANDER TRIO met Maties Jazz Society
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaRamon Alexander was tot dusver in 2025, baie bedrywig. Planne vir 'n nuwe album broei. Verder is die samestelling van produksies vir talle kunstefeeste onderweg, en daar is die feit dat hy gevra is om die 2025 Nasionale Skole Jazz Band in Makhanda te dirigeer – dit als sorg vir 'n paar opwindende inspirasies teenwoordig [...]