2 events found.
USSO olv Chad Hendricks met Pieter Grobler (klavier)
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaDie Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes (USSO) keer op Woensdag, 20 Maart terug na die Endlersaal, met 'n dinamiese program onder leiding van gasdirigent Chad Hendricks, wat in 2023 as Musiekdirekteur en Dirigent van die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes aangestel is en, in 2024, die rol van Inwonende Dirigent van die KwaZulu-Natalse Filharmoniese Orkes oorgeneem het. Die konsert [...]
from R65 – from R165
RAMON ALEXANDER TRIO met Maties Jazz Society
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, South AfricaRamon Alexander was tot dusver in 2025, baie bedrywig. Planne vir 'n nuwe album broei. Verder is die samestelling van produksies vir talle kunstefeeste onderweg, en daar is die feit dat hy gevra is om die 2025 Nasionale Skole Jazz Band in Makhanda te dirigeer – dit als sorg vir 'n paar opwindende inspirasies teenwoordig [...]
from R65 – from R165